Middag mede kampers
Dalk sal die inskrywing help om Len sy draad terug te besorg.
Hier sal ons reikhalsend uitsien na die Voortrekker terugvoer van sy kamp by Galago
Groete
Wessel

| Attachment | Size |
|---|---|
| Galago Weg Ry & Sleep Advertensie | 908.42 KB |
Ok dan, in afwagting .... …
Ok dan, in afwagting ....
Ons (Ek en Lolla en die 2 terroriste) behoort teen Donderdag middag 3 pm te arriveer by Galago Private Bush Lodge net so buitekant (Thabazimbi pad) Bela Bela.
Ons gaan vir 3 nagte kamp en sal Sondag weer huiswaarts keer. Ons kamp met klonkie, my getroue CampLite waentjie. Ons gaan Braai, en bier drink, en swem en stap en sommer net lekker besig wees totdat die waentjie se slotte klap klap klap ![]()
Ek gaan my bes doen om 'n klompie foto's te neem om soedoende 'n goeie en objektiewe beeld van die plekkie te skep saam met my terugvoering.
Sien nou verseker uit na die…
![]()
Sien nou verseker uit na die fotos![]()
GG ek twyfel of ons fotos…
GG ek twyfel of ons fotos gaan sien wat die slotte so laat klap klap.
Ek vermoed daai fotos is gesensor.
Dog ek die heeltyd dat …
Dog ek die heeltyd dat "Galago" 'n Spaanse resies perd is, tot my verbasing leer ek vandag dat die 'n ander benaming is vir 'n Bushbaby - seker die rede hoekom daar 'n prentjie van 'n Bushbaby op die logo is langs die Galago naam? My kop werk nie meer so lekker saam nie. Dalk is dit tyd dat ek dit begin oorweeg om 'n karavaan aan te skaf?
Sal in spanning wag vir die…
Sal in spanning wag vir die fotos om te sien of daai plek ook op by lys gaan bykom.
Geniet die kamp
Julle moet dit geniet en wag ook vir die terugvoer.
As jy nou die woonwa ding wil doen, kry vir jou 'n ou Jurgens en doen hom oor.
Baie lekker waens nog.
kry vir jou 'n ou Jurgens en…
kry vir jou 'n ou Jurgens en doen hom oor.
.. maar jy is mos klaar besig met myne? ![]()
Oom Gerhard, dit lyk dan vir…
Oom Gerhard, dit lyk dan vir my oom Voorrie vat kanse hier. 😉😉
Jip, hy het die pad byster…
Jip, hy het die pad byster geraak toe hy daar oor die drakensberge getrek het. 😊😊
Julle moenie nou al worry…
Julle moenie nou al worry nie, ek is nog veels te jonk vir 'n karavaan ![]()
ek is nog veels te jonk vir 'n karavaan...
ek is nog veels te jonk vir 'n karavaan
Ek is jonger as jy en sien nie meer kans vir tent en sleepwa kamp nie ![]()
Dog ek nou die "skote" gaan…
Dog ek nou die "skote" gaan klap en dan is daar nog 'n Louwtjie...![]()
Anton, klaar gepak? Geniet…
Anton, klaar gepak? Geniet die tyd daar
Nog nie begin nie Ek het…
Nog nie begin nie
Ek het nog moreoggend 'n vergadering in Boksburg ![]()
Hennie, nee die slotte moet…
Hennie, nee die slotte moet eers klap dan klap die skoot, MAAR Voorie is mos nou te oud vir sulke dinge?
Hy kan nie eers die slotte laat wieg never mind klap!





Het Len sy draad verloor?
Het Len sy draad verloor?