Gister toe ek my Camp Lite afslaan sien ek die tent se flysheet is gedaan!
Ek moet sê vandat ek die waentjie nuut gekoop het was die flysheet vir my die swakste punt in die hele ontwerp en moes ek dit al 'n hele paar kere laat herstel het asgevolg van skeure ens.
Nou is die flysheet baie swak na die afgelope 5 jaar se kamp en begin hy oral op die strespunte skeur. Ek is bevrees met nog een kamp, bietjie wind ens gaan dit heeltemaal flenters wees.
So, dit is seker tyd dat ek 'n nuwe flysheet laat opsit? Ek sal defnitief nie weer dieselfde tipe materiaal gebruik as wat Jurgens gebruik het nie, want ek glo die flysheet behoort baie langer as die 200 dae te hou as wat ek ek uit dit gekry het?
Nou wonder ek waar sal ek gaan aanklop vir so iets en watse tipe materiaal ek moet laat opsit?
Definitief Tenco, daai manne…
Definitief Tenco, daai manne gee goeie diens. Sit vir jou die heavy duty flysheet in, sal nooit weer skeur nie.
Nou wonder ek, tentco se…
Nou wonder ek, tentco se tente is gewoonlik khaki kleurig? My Tent is blou? SO ek moet seker vir iets in die grys / blou skakerings gaan? Wonder of tentco so iets sal kan doen?
Ek was ook al vertel om vir die nuwe tipe ligte canvas met silver lagie te gaan?
Voorie, ek is seker hulle…
Voorie, ek is seker hulle sal jou kan uitsort met die kleur van jou keuse.
kleur van jou? keuse. Wel…
kleur van jou? keuse.
Wel in daardie geval moet ek dalk abstrakt gaan? 'n Lekker Lamorghini geel?
blou en wit strepe dalk? …
blou en wit strepe dalk?
Nou Praat jy!
Ek dink...........
Ek dink jy is nou oud genoeg om 'n properse karavaan te oorweeg !
Ek dink jy is nou oud genoeg…
Ek dink jy is nou oud genoeg om 'n properse karavaan te oorweeg !
![]()
![]()
lekker giggil ek nou vir oom Len
Maak van jou Jurgens n…
Maak van jou Jurgens n Camplite GTI!!
...en drop hom...
...en drop hom... …
...en drop hom...
...met high lifting knippe...
Ek soek eintlik net 'n nuwe…
Ek soek eintlik net 'n nuwe flysheet ![]()
Die manne wat weet, reken…
Die manne wat weet, reken daai high lift knippe werk blykbaar baie goed saam met 'n overhead jockey wheel, en dan vir top performance beveel hulle aan dat jy 'n gear lock instaleer, werk amper soos diff lock net baie goedkoper?
Natuurlik om top performance te kry is dit 'n absolute MOET om so oranje plastiese lemoentjie op die lugdraad te plaas, die waentjie uitvoer met pers shaggy matte, en agter op 'n hondjie wat se kop so skud.
Voorie met ons hulp hier sal jy daai waentjie mooi kan pimp!
Anton, Daar is 'n dame naby…
Anton, Daar is 'n dame naby my wat ook tentwerk doen. Sy is nogal skerp met idees ook.
Naby jou huis stoffel? Dit…
Naby jou huis stoffel? Dit maak dit dalk makliker dan hoef ek nie die tent af te haal vir kwotasie ens nie.
Tentso sê nee hulle kan my…
Tentso sê nee hulle kan my nie help met 'n ander maak tent nie
![]()
All Outdoors
Hi Voorie, kontak Romeo van All Outdoors. Hulle is in Pierre van Ryneveld en het baie goeie kwaliteit seile.
Ek hoop jy het Tentco…
Ek hoop jy het Tentco geskakel, want Tentso gaan jou nie kan help nie?





Anton probeer
Anton gesels met die ouens van Tentco ek glo hulle sal kan help ? sterkte