Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -57 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -1 hour ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Maer Leeu? Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago

Toets 9jr oud Brandblusser - Video

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Na aanleiding van die Karavaan Brandblusser draad het ek besluit om maar die kans te vat en my 9jr oue brandblusser wat nog nooit, sedert ek hom in 2009 aangeskaf het gediens was nie, vir 'n toets lopie gevat.    

Volg die oorspronklike Brandblusser draad hier:  Karavaan Brandblussers

Kyk die video van die toets hieronder.  Het die ou ongedienste brandblusser toe gewerk?  Kan 'n mens die kans vat om te vertrou dat solank hy nog in die groen is hy sal werk?

Julle skuld my 'n nuwe brandblusser wink

 

 

video
Centurion

Voortrekker

Fri, 16/11/2018 - 18:20

nou weet jy hy is reg

Nou weet ek hy was reg smiley

Die spesifieke een was agter in my voertuig wat ek amper daagliks gebruik.  Wonder ek nou of die daaglikse ry en vibrasies moontlik kan voorkom dat die poeier kompakteer en die rede is hoekom hy nog gewerk het?  hmmmmmm

Wel, ek het nog een wat hier op my stoep staan, 'n 2013 model, sonder enige beweging of vibrasies frown - wonder of hy nog reg is? 

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 16/11/2018 - 20:57

Dankie Anton,  jammer jy het nou gemorswink, maar ek vermoed dat die voertuig se vibrasies dalk verhoed het dat die poeier kompakteer? (Is mos 'n Volkswagen, die goed skut jou vals tanne stukken devil)

Ek sal maar liewer veilig speel, en gereeld laat diens,  kos baie minder as 'n moontlike vuur skade.

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 16/11/2018 - 21:01

Johann ek het eintlik gehoop die ding werk nie meer nie sodat ons die punte wat genoem was kan staaf, en toe hy begin spuit skrik ek amper my alie af! laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus