Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -5 hours ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Waar my wa staan

Arie

Wed, 21/11/2018 - 12:43

Van my lekker luister liedjies is "Amanda" gesing deur Chris Stapelton en sy pragtige vroukie, en dan ook" Hillbilly rock, hibilly roll."

Soek daai twee gerus - sit terug en geniet, maar die volume moet goed oop wees, nog beter as jy die video saam kan kyk.

 

0
Pretoria

leeu

Wed, 21/11/2018 - 12:55

As ek hier in die agter middag sit in my kantoor en ek moet amper huistoe gaan, kom "on the road again" van Willie Nelson, op by my. Partykeer neurie ek dit met huistoegaan tyd, ook maar lekker stupid!

video
0
Pretoria

leeu

Wed, 21/11/2018 - 13:00

Een van die heel mooiste kersliedere vir my is "I heard the bells on christmas day" van Casting Crowns. Watter een is vir jou die mooiste?

video
0
Secunda

Sleep nou

Thu, 22/11/2018 - 07:29

In die 80 het n groep sangers bymekaar gekom die groep se naam was Band Aid hulle het net een song gemaak Do they know it is chrismas time speel hom julle behoort hom te ken

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 01/12/2018 - 16:03

Die ook op fb gesien, die kind kan/mag maar.

video
0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 03/12/2018 - 09:41

Blue - Dans, Nou nie langarm nie devil

video
0
Secunda

Sleep nou

Thu, 27/12/2018 - 11:19

Sien Bonny M kom RSA toe dis n groep wat se musiek ook altyd soos Abba voort leef

0
Centurion

Dusty

Sat, 29/12/2018 - 04:59

Gisteraand na musiek geluistef van 1952. Dit was Engeland se eerste top 15 "hitparade". Baie rustige musiek. Dit was nog musiek waar jy mooi kan hoor wat die persoon sing. Die stem is harder as die musiek

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus