Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -2 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -2 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -2 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Secunda

Sleep nou

Mon, 27/11/2017 - 09:25

Julle het goeie smaak luister ook na n goue ou Rod Steward - I am sailing puik puik song en Rod kap dit nou nog uit

0

Well, yesterday, I was wobbling round the factory all day mompling "Puppet on a string"...

Who did that?... Wasn't it Pertunia Clark?

Then at 17:00, just as I was about to break the world 50M sprint record outta here, it suddenly began raining cats & dogs....... Came down in torrents... Jong het dit gereen....

So I started with "The raindrops keep falling on my head"....

This morning, on the way to work, I was taken back to my boarding school days at Jan Viljoen in Randfontein, Robinson lake, free horse riding on Sunday's, a static line parachute jump, which almost got me kicked out of the school and "Little Jimmy you're a star" by Gwinneth Ashly robin, who used to perform at the stadium there, and who tragically died in an areoplane crash there... The engine waas left as a memorial to Gwinneth....

That song............ "Little Jimmy"... Apart from me, anyone here old enough to rememeber it? It mos became the song of the soldiers in the Rhodisean army......

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 28/11/2017 - 07:16

Lekke memories musiek is vir my n moet one song that also stand out for me is Vangelis - Chariots of fire it is a song that gee jou woema for the day

0

laugh Warren was die mike nie bietjie kort vir die performance?laughMaar stem saam daai Hot August night was n treffer wat nie maklik na gedoen sal word .Die man se emosies wanneer hy elke liedjie sing * I still got the blues for you * Gary Moore

0

 Val die een my by..................................

I'm Gonna Be

When I wake up, well I know I'm gonna be,
I'm gonna be the man who wakes up next you
When I go out, yeah I know I'm gonna be
I'm gonna be the man who goes along with you
If I get drunk, well I know I'm gonna be
I'm gonna be the man who gets drunk next to you
And if I haver up, yeah I know I'm gonna be
I'm gonna be the man who's havering to you

But I would walk 500 miles
And I would walk 500 more
Just to be the man who walks a thousand miles
To fall down at your door

When I'm working, yes I know I'm gonna be
I'm gonna be the man who's working hard for you
And when the money, comes in for the work I do
I'll pass almost every penny on to you
When I come home (when I come home) well I know I'm gonna be
I'm gonna be the man who comes back home to you
And if…

hehehehehelaugh

 

 

0

Die ou se vrou staan en sing in die voorkamer .Asseblief liefie wil jy nie buite op die stoep staan en sing .Hoekom? sing ek dan so mooi .Nee se die ou netnou dink die bure ek slaan jou

0

Raindrops keep falling on my head
But that doesn't mean my eyes will soon be turning red
Crying's not for me
'Cause I'm never gonna stop the rain by complaining
Because I'm free
Nothing's worrying me

Het nie die vaaagst benul vanni res, wie of waar andersins dit gaan terug tot hier in die vroe 70's?

0
Centurion

Dusty

Thu, 07/12/2017 - 14:14

Ek het in die 60's n "seven single" gehoor wat 'n storie was van 'n man met sy luislang. Ek kan dit nog nie weer opgespoor het nie. Dalk weet iemand op KF iets daarvan. 

My oorle suster het die plaat gehad. Wat van dit geword het weet ek glad nie

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 08/12/2017 - 07:49

In die 80 was daar n SA band met die naam Evoid n liedjie wat ek onthou van hulle was Taximan maar die groep het vining van die toneel verdwyn

0

Sleep nou ja ek onthou hulle nogal goed hulle het ook n liedjie gehad Shadows .Ander " Bands wat net verdwyn het .Soft shoes ,The helicopters ,Pendulem ,Ballywho dit lyk vir my die Afrikaanse mark is te klein om ons musikante n loopbaan te verseker .

0

Johann L korrek en dink sy broer Eddie het groot naam oorsee gemaak . Charlie was hulle groot treffer en die arme manne in die Army wat in C eskadron was moes heeltyd op aandag staan as die leidjie gespeel het

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 11/12/2017 - 07:33

Ek het my swemkeppie op 

En 'n doekie om my kop 

En my picture book (1) 

Ek het my opgeblaasde pony (2) 

En my eau de Cologne-y 

En my kemera oek 

Ek het my doedelsakkie 

vol van allerhande snaakse toorgoed 

Om 'n kerel  mee te vang 

But in addition to all this like a conciencious little miss 

I also brought along me sonbrilletjies ...Mmmmm.... 

Die glas is gekraak! 

Sonbrilletjies, o gaats, wat gaan ek maak? 

Sonbrilletjies, ah well, 't maak nie saak  

Because dit help tog nie, 'cos you don't see

How much I want you to want me 

Jy maak my sommer sad, sa-d and blue 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus