Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.
As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;
Van my lekker luister…
Van my lekker luister liedjies is "Amanda" gesing deur Chris Stapelton en sy pragtige vroukie, en dan ook" Hillbilly rock, hibilly roll."
Soek daai twee gerus - sit terug en geniet, maar die volume moet goed oop wees, nog beter as jy die video saam kan kyk.
As ek hier in die agter…
As ek hier in die agter middag sit in my kantoor en ek moet amper huistoe gaan, kom "on the road again" van Willie Nelson, op by my. Partykeer neurie ek dit met huistoegaan tyd, ook maar lekker stupid!
Een van die heel mooiste…
Een van die heel mooiste kersliedere vir my is "I heard the bells on christmas day" van Casting Crowns. Watter een is vir jou die mooiste?
Leeu en Anton
In die 80 het n groep sangers bymekaar gekom die groep se naam was Band Aid hulle het net een song gemaak Do they know it is chrismas time speel hom julle behoort hom te ken
Die nuutste van Demi Lee…
Die nuutste van Demi Lee Moore is darem baie mooi, die heel naweek geluister.
Sien die draad
Sien hier is weer lewe sy mag maar Willem Demi lee sy kan ook maar sing
Kyk met daai soort moet jy…
Kyk met daai soort moet jy wraggies weet waar om te trap. ![]()
Sien Bonny M
Sien Bonny M kom RSA toe dis n groep wat se musiek ook altyd soos Abba voort leef
Gisteraand na musiek…
Gisteraand na musiek geluistef van 1952. Dit was Engeland se eerste top 15 "hitparade". Baie rustige musiek. Dit was nog musiek waar jy mooi kan hoor wat die persoon sing. Die stem is harder as die musiek
Elvis Presley
Are you longsome tonight so stadige puik song van Elvis onthou julle hon
Are you longsome tonight …
Are you longsome tonight
Voel jy so 'n bietjie alleen? ![]()
Voorie, jy het nie mooi…
Voorie, jy het nie mooi gelees nie hy voel LANK, "Longsome"
Klink my die man het so bietjie langer geword?
Arie en Anton
Ja ja vinger foutjie ek watch julle Are you lonesome tonight ![]()
![]()





Die draad is stil
Wie onthou die groep The Sweet - Fox on the run soek hom op en gooi daai volume