Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -19 minutes ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -32 minutes ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -44 minutes ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -1 hour ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Fred Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 18/05/2018 - 22:19

Die gesie is eintlik n ou vir ballades, trane trekkers. GooGoo dolls se Iris byvoorbeeld, niksso lekker as ek in my bakkie ry vir werk op n afstand en een van daai kom op. 

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 17/07/2018 - 19:19

Vir al julle ou ballies Led Zepplin - Stair way to heaven wat n song luister gerus

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 29/08/2018 - 07:07

So koop en die CD van oorlede Don Williams met groot songs soos , Your my best friend , I believe in you, Lay down beside me en my gunsteling Amanda wat n sanger was hy nie

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 26/10/2018 - 03:09

Kyk hulle musiek bly nog na al die jare mooi altyd gewonder hoekom kom hulle nie weer bymekaar en maak musiek nie

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 30/10/2018 - 14:15

Wie onthou Boney M lied Ma Baker dis ook een van daai songs wat nie oud word

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 31/10/2018 - 19:47

Traveling Wilburys

video
0
Centurion

Voortrekker

Thu, 01/11/2018 - 17:53

Queen

video
0
Elarduspark

GerhardM

Thu, 01/11/2018 - 23:14

CCR - Have you ever seen the rain?

Die Chorus: Have you ever seen the rain?

Have you ever seen the rain?

Comin down on a sunny day.

Net na 16:00 vanmiddag het die son geskyn terwyl dit nog gereën het en ek het toe al dadelik aan die liedjie van CCR gedink. smiley

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 02/11/2018 - 06:20

Julle het goeie musiek smaak onthou julle Supertramp - Give a little bid puik band groot gewees in America 

 

 

 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 02/11/2018 - 15:04

All I wanna do is make love to you

video
0
Centurion

Voortrekker

Fri, 02/11/2018 - 18:26

Pet Shop Boys

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus