Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.
As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;
El Debbo, so dis waar…
El Debbo, so dis waar Spekkies sy groot oge ge-erf het, nou verstaan ek??
Voorie, jy het mooi noot gehou?
The sounds of silence
Simon & Garfunkel sing vandag se liedjie. Dit is so stil hier op die forum op hierdie Maandag, die stilte is oorverdowend. Ek hoop more is dit Emma King se liedjie, "Let's hope tomorrow is a better day". ![]()
stil hier op die forum op…
stil hier op die forum op hierdie Maandag
Baie stil, ek self was bedrywig met baie ander dinge.
Die gezoom
Freda ek wag vir die gezoom van die bye gevolg deur No more lonely nights en dan Dancing on the ceiling
WORDS......... Elvis presly
Well with year end just 3 + 1/2 days away, and I'm gone....gone... gone....
This one's being running around my upstairs bedrooms....
Takes me back to 1972 - 3...
Smile an everlasting smile
A smile can bring you near to me
Don't ever let me find you gone
'Cause that would bring a tear to me
Paul Young
Every time you go away...
...you take piece of me with you.
Hy mag maar
Anton Paul Young se musiek word net nie oud nie puik song ander song van hom was mos Wherever I lay my had that's my home
Well this is what's going on in my head at the moment
Julie Andrews
Sound of mucus
The hills are alive......
and it's very frightening
la la la la la la
la la la........... la la
Nou waar val ek uit met Jim…
Nou waar val ek uit met Jim Reeves se Distand Drums?
Wie kan hom onthou, dis nou vir Jim Reeves?
Ek het nag al sy plate…
Ek het nag al sy plate. Selfs die wat hy in Afrikaans gesing het
Jy moet klou aan daai LP's…
Jy moet klou aan daai LP's Deon, dit is goud werd. Om een of ander simple rede het ons (ek) van al ons ou plate ontslae geraak?
Die Afrikaanse plaat was Kimberley Jim, (waarop hy ook "Ver in die ou Kalahari gesing het) ek kan nie nou aan nog een dink nie.
Put your sweet lips a little…
Put your sweet lips a little closer to the phone... Jim Reeves
Tot nagedagtenis aan Rick Louw, my favourite oom, Suid Afrika se eie Jim Reeves. Gister middag oorlede. Ek sal jou mooi stem en glimlag nooit vergeet nie!
Jammer Anton
Sterkte vir jou en familie Anton ons dra jou oom op soos Led Zeppelin sing Stairway to Heaven





Son brilletjies
Voortrekker ek is be-indruk met jou sang stem lol. Ja dis net ou Al Debbo wat met sulke woorde kon wegkom .Cornelia het die oorspronklike 1 gesing