Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.
As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;
Harry ek ken nie hom
Sal bietjie opsoek Harry ken hom nie speel vanoggend die volgende Roy Orbison - California blue wat n song deur een van die legends
Baie nice song van hom !!! …
Baie nice song van hom !!!
Ek het vir my sy nuutste CD gekoop. Ek moet sê, dis die eerste keer wat ek Afrikaanse musiek hoor waarvan ek regtig BAIE hou! EN die man bring 'n boodskap van God! ![]()
![]()
Music Streaming
Dag Span,
Wie van julle maak gebruik van die streaming opsies as dit musiek kom, soos Apple Music, Joox, ens
Ek persoonlik gebruik Apple Music en sal nie sommer weer 'n cd koop nie.
Ek het nou weer onlangs…
Ek het nou weer onlangs begin CD's koop!
Ek vind cd's buitensporig…
Ek vind cd's buitensporig duur.
My Apple Music kos R90.00 per maand vir 6 subskripsies, met 'n helse klomp kunstenaars om van te kies.
Al wat ek kort is spasie en data :)
My Apple Music kos R90.00…
My Apple Music kos R90.00 per maand
Dit is baie goedkoop ![]()
Platespeler
Middag vriende
Gebruik julle dan nie 'n gewone platespeler nie, ene wat 33 en 45rpm plate kan speel.
Ek het so 'n geraaskas waarmee mens plate kan speel, en dan opneem na 'n geheuestokkie.
Nou weet julle hoe oud ek is nê!!
Wessel
Wessel ek het 2 platespelers…
Wessel ek het 2 platespelers en so 300 plate ![]()
Wie onthou hom
The Archies Sugar Sugar weer die week geluister wat n song hy was ook nog beskikbaar op 8 track tape
Nee kyk, julle outoppies…
Nee kyk, julle outoppies moet leer van USB sticks! ![]()
Wildehont, Bacchus nie…
Wildehont, Bacchus nie geken nie, maar dit is puik.
Ek het toe lekker fiets gery…
Ek het toe lekker fiets gery gister ![]()
Neil Diamond
Die ou maak al 50 jaar plus musiek en n lied wat altyd by my bly is Love on the rocks speel hom met lekke volume





Auld Lang Syne
Auld Lang Syne.