Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.
As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;
Is mooi oom Voorrie, wys net…
Is mooi oom Voorrie, wys net hoe mens stereotiep, sou nie dink punkstyle sing in so rigting
Elvis Presley
Luister tans na sy top song op een cd kyk like him hate him hy kon sing
Vandag is daar net een…
Vandag is daar net een liedjie waaraan ek kan dink. "Hello darkness my old friend". Hehehe
I've come to talk to you again
That was probibly the absolute pinnical of their career.... I've got that on 33 & 1/3
50 Jaar plus Neil Diamond
Wie onthou love on the rocks van Neil Diamond speel nou sy cd waar hy sy eie top tien neil diamond songs gekies het
Neil Diamond
Môre Shaun en ander ouens
Wie van ons ouderdom kan Neil Diamond vergeet, dit was die dae van;
Hot August night
Diamonds
Live at the Greek
Jonathan living seagull
en vele meer.
Voeg daarby die musiek van Leonard Cohan en Peter Sahstedd [hoop die spelling is korrek]. Daar is die liedjie---" my father is not a priest you know, and I am not a beast you know"
Daai dae was dit rowwe musiek, nou is dit lammetjie mak in vergelyking met sommige liedere wat grens aan duiwelsdrek.
Groete
Wessel daai song "My father…
Wessel daai song "My father is a priest" se naam is "Take of your clothes"
Soos jy sê daar was darem lekker wilde liedjies, ek onthou een van Amanda Lear waar sy in detail verduidelik wat sy en haar boy friend die vorige nag gedoen het. Ek kan nou glad nie sy naam onthou nie, onthou wel dot was rof, nooit gespeel as my kinders naby was nie!
You may be right
My liedjie van die dag is "You may be right" (Billy Joel). Gisteraand toe begin ek en my vrou spontaan dieselfde tyd hierdie liedjie sing.
How do you do?
Môre Arie en ander ou generasielede
Dan was daar die SAUK-verbode liedjie;
"How do you do ….. and then we begin to na na Na"
Groete
John Ierland het gesing
John Ierland het n lied innie 80 gesing I like mmm m with you ek onthou vannie kerke kapsie gemaak dat David Grasham die lied oor springbok radio gespeel het wat se die selfde suur pruime vandag oor strond wat oor tv gewys en gesing word
Holly-holy Solimon Crackling Rose...
Wie van ons ouderdom kan Neil Diamond vergeet, dit was die dae van;
Hot August night
Without implying that any of his other songs are not good... they are all good, the three tracks from Hot August Night That still give me goosbumps are: -
Holly-holy
Solimon
Crackling Rose...
But only the original Hot August Night versions, the later ones where not as good.....
Probibly that was the height of his career
Ek moes vanoggend Kaap toe…
Ek moes vanoggend Kaap toe gaan vir 'n vergadering. Net anderkant Plattekloof is daar toe 'n ongeluk en een baan op die N1 is toe en dit vat my amper 3 ure om die 109km tot in die stad te ry. Gelukkig het ek toe lekker baie tyd om musiek te luister en die liedjie van Koos Kombuis is een van die wat ek geluister het. Dit is opgeneem net na die Zuma era begin het, en dit gee my elke keer wat ek dit luister hoendervleis.
Koos was baie kwaad toe hy die album Bloedrivier (waarop die liedjie verskyn) opgeneem het. Ek wil nou nie swartgallig raak nie, maar ten spyte van die verligting wat dit gebring het om van Zuma ontslae te wees, het daar nie regtig veel verander nie. Mens hou aan hoop Ramaphosa sal sy vinger uit sy agterent trek maar hy bly net by mooipraatjies.
Ek bly egter net hier, want waar anders kan ek my kinders grootmaak soos ek belowe het by die doopvont sonder dat die samelewing hulle bes probeer om dit ongedaan te maak, en waar anders gaan ek so lekker kampeer - en boonop in Afrikaans?
Liedjie van die dag
Dankie, het nou vir die eerste keer na hom geluister met oorfoone op 👍





Undeniable
TobyMac - Undeniable
Die onmiskenbaarheid en grootheid van God