Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -3 hours ago

Papgooier bakkie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Ek het begin met die ontwerp om my bakkie te verander met die doel om te gebruik vir visvang.

Soos belowe sal ek 'n paar fotos laai.

Die raam vir die canopy lyk soos foto 1.

Raam

Die tweede foto is van die laai gedeelte vir die bed.

Bed raam

En hier is dit op die bakkie gepas.

Op Bakkie

Centurion

Dusty

Thu, 20/12/2018 - 05:31

Harry, nee ek gaan nie weg nie. Gaan maar die bakkie so rustig aanmekaar sit wanneer ek tyd kry. Gaan maar so vir dag besoeke/besigtigings saam met my huismense n,paar plekke besoek. Die canopy sal ek later weer aandag aan skenk

0
Centurion

Dusty

Wed, 02/01/2019 - 08:43

paar slotte erens inbou

neef Herman, het my eie persoonlike immobiliseerder in gebou. Al hoe dat dit gesteel kan word is met 'n "low bed". 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 03/01/2019 - 21:52

Sien daai klein Nissan (Datsun) bakkies se pryse begin ook styg, selfde as die ou Beetles, veral as hulle nog in n puik toestand is.

Dink dit gaan op omdat hulle begin skaars raak.

Dusty, ons hou jou projek dop.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 05/01/2019 - 08:04

Laas nag gedroom Stoffel leen vir my die Datsun om bietjie mee rond te ry.  Maggies maar dit is 'n lekker bakkie en hy ry vreeslik lekker!  Dankie Stoffel! smiley

0
Oudtshoorn

neef Herman

Sat, 05/01/2019 - 10:48

Die Nissan  bakkies raak nogal gewild. Maar as jy sien hoe gesoek die ou Landrovers raak is dit erg, veral die 300 tdi, gebou voor elktronika. Ek sit op n goudmyn hier devil

0
Centurion

Dusty

Sat, 05/01/2019 - 19:14

Anton gereeld keer die manne my voor en wil net die bakkie koop. Hulle stel nie belang in die nissans nie. Soek net die een wat wys dat dit n Datsun is. Hel al n aanbod gehad van R52 000.00 en hy wou nog meer bysit.

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 05/01/2019 - 19:21

Stoffel op die oomblim steel hulle die nissan datsun 1400 op n streep pas daai een van jou mooi op ek mis myne baie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus