
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Hoe laat kan mens ingaan?…
Hoe laat kan mens ingaan? Vroulief tuis en kan ons dus vroeg vertrek
Ski ek'n U albei
Leave Roodepoort 12:00 ish 65 odd Km's about an hour depending on how many roads I explore getting there...
Slegte nuus
Ons gaan dit nie meer maak vir die kamp😢.
My oudste dogter het gisteraand met erger koors begin en my vrou is met haar Dokter.
Sy het varkgriep en is gekwarentyn by die huis.
Ek moes met ‘n swaar hart my karavaan weer bêre vanmiddag.
My staanplek is oop indien julle van iemand weet wat dalk wil kamp die naweek.
Ek sal maar moet plan maak met volgende saamtrek😢😢
Dis nie lekker nie, sterkte…
Dis nie lekker nie, sterkte daar hoop sy word gou gesond.
gaan dit nie meer maak vir…
gaan dit nie meer maak vir die kamp
Aggenee! Dit is nou baie jammer. Sterkte en ek hoop sy word gou gesond.![]()
Ek en Willem en Noel sal julle Spit eet ![]()
Sterkte daar Hakaf, die…
Sterkte daar Hakaf, die griep is nie jou speel maat nie.
Theo, sterkte daar. Ek glo…
Theo, sterkte daar. Ek glo en vertrou dat sy gou weer gesond sal word.
Ek dink ons twee gaan 'n lekker kamp mis.
Almal wat gaan kamp moet dit baie geniet.
Baie sterkte Theo en hoop…
Baie sterkte Theo en hoop ons sien julle die volgende saamtrek. Voorspoedige reis vir julle almal en onthou om jul sleepkombinasie se spaarwiele ook nasien en pomp. Sien julle daar. Lekkerr ![]()
Oom dik-Daan slaan die voorslag sweep
Met sy kenmerkende laaaank harde vluit met twee kort blaasies, Oom Dik Daan en sy gelaaide ossewa slaan die eerste voorslag, en vat die groot-trek pad so oor 2 1/2 uur
DIE RIT DEUR HEKPOORT NA DIE MAGALLIESBERGE...

Willem --reg vir sleep
Môre Willem
Jy moet skelm sleep met jou EB hoor
Veilig ry
Is jy nie bekommerd oor die feit dat jy so ten aanskoue van almal, jou eiendom verlaat nie?
Groete







Ek hoop om by 13:00 oppad te…
Ek hoop om by 13:00 oppad te wees seker so uur en half se ry saam pitstop om diesel te tap by depot in tarlton en vleis op te tel.