Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -30 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -37 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -41 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

Julie 2019 - Koffiekroeg

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

c

Koffie enigiemand? 

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Thu, 25/07/2019 - 08:00

Môre van nog n stormagtige nag hier, en die wind waai nog steeds verwoed. Ek voel al soos n bledie biltong. Hierdie globale verwarming lyk my gaan ons wêreld hier teen die berg in ñ stofgat verander.  Waar jy ook al is, geniet die dag.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 25/07/2019 - 08:15

Frik die week word twee weke dan n maand byt vas jy gaan sien hoeveel geld jy spaar met die nie rook niewink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 25/07/2019 - 18:25

Ek sit met 'n erge aamborstigheid, sal nie volgende week kan gaan kamp nie, gelukkig nog niks bespreek nie. 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 26/07/2019 - 05:13

Goeie môre oggend vriende.

Amper weer naweek. Koffie is besig om te prutt vir wanneer kolega inkom. Tee is ook lekker.

Lekker dag en naweek vir elkeen

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 26/07/2019 - 05:17

Goeie môre Kampforum !

Geniet jou Vrydag en die naweek wat in sig is.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 26/07/2019 - 07:26

Sterkte Johann, hoop jy voel gou beter.

Geniet julle naweek en wees veilig.

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Fri, 26/07/2019 - 13:11

Goeie dag al julle pragtige kamp mense en andere. Ek is nog hier rond en kry net nie altyd tyd om saam te gesels nie. Die werk hou my so 'n bietjie besig ook daarby maar kla nie.

Groete aan almal van julle en hoop die Bokke doen daai ding Saterdag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus