Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -6 hours ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -6 hours ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -7 hours ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -8 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago

Julie 2019 - Koffiekroeg

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

c

Koffie enigiemand? 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 29/07/2019 - 07:10

More almal julle moet n lekke dag he sien die kaap en noord kaap kry reen baie bly vir julle geniet julle koffie of tee van more vrede

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Mon, 29/07/2019 - 07:58

Môre. Ek is ook 'n slag oppad om te gaan werk. Ry vandag hier van Eiland Spa af Buffelspoort toe vir 2 aande (in rondawel) terwyl karavaan agterbly. Sien môre-oggend 'n kliënt in Rosslyn en môre-middag 'n verskaffer in Midrand. Ek sien nogal uit daarna om na 'n maand-en-'n-half se statiese verblyf weer die langpad te vat.

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 29/07/2019 - 09:30

Goeie môre kamp vrinne

Is ook vanoggend terug op kantoor. Ek het die laaste tyd meestal van die huis af gewerk en dit is nogals lekker om van my werks kollegas te sien.

Ek het toe lekker vir 5 dae gekamp en die verassing was toe Dube. Het selfs `n privaat ablusie gehad. Was alleen daar van woensdag en die vrou het deurgekom vrydag middag vir die naweek. Vrinne het weer kom help afslaan Sondag middag en ek het die wa self huis toe gesleep en geparkeer.

Groetnis 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 29/07/2019 - 10:44

Die kappery by ons huis is klaar, toe word daar gesement en nou moet die verwery nog begin.  Omtrent 'n gedoente.

Ek het hierdie week nog fisio afsprake en twee baie belangrike doktersafsprake.   Gaan ook uitstedig wees.   Hoop dit gaan goed met julle almal en sal inloer as ek kan.

Groetnis.

0
Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Mon, 29/07/2019 - 10:49

Ait tog ....  dankie daar is nog net 2 dae oor van Julie en dan kan 'n nuwe koffiedraad geopen word, want ek is darem nou al moeg om elke dag hierdie afgesaagde nissan en woonwae prentjie hierbo te sien ... cheeky

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 29/07/2019 - 19:34

spog foto weg 

 Willem ek het gesien die foto en al die inhoud is net eweskielik weg en die onderwerp was heeltemaal leeg!  Daar het seker iets fout gegaan met die forum?  Ek het toe maar 'n foto gaan soek van lekker kamp koffie en daar geplaas om die leemte te vul frown

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 30/07/2019 - 07:22

Ek het gekyk of my hacking skills nog werk. Het dit uitgevee, maar kry dit nie terug nie. smiley

Julle moet julle dag geniet en wees veilig. Kom nou somer.

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Tue, 30/07/2019 - 07:57

Goeie môre vanuit `n absolute chaotiese Pretoria

Dit is nou die tweede dag dat betogerts die stadsraad se eie voertuie gebruik om strate te blokkeer en die verkeer totaal en al te ontwrig. Gewoonlik neem dit my 40 min om by die huis te kom van die kantoor af en gister was dit `n uur en 15 min.

Werk maar weer vandag van die huis af

Groetnis

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus