6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Weetie Forum Herstel en terugvoering neef Herman -5 minutes ago
Antwoord op jou vraag Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -13 minutes ago
Ek het 'n vragie....  Sal… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -53 minutes ago
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -12 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -14 hours ago

Eerste Kampforum Saamtrek vir 2020

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek en Anton het die naweek gesels en besef dit is weer tyd vir die eerste saamtrek in 2020.

Daar was klompie voorstelle van kamp plekke soos:

  • Almega in Dinokeng - Web
  • Serengeti Karavaan Park - Web
  • Pepper Tree Lodge - Web

 

Dan het ons ook gekyk na datums:

  •  28 Feb. 2020 - 1 Maart
  • Einde Maart skoolvakansie (Dit kan lekker wees eerste naweek van skool vakansie vir die wat wil bly)

 

.

Kom met voorstelle sodat ons kan vas maak om teleurstellings te voorkom.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 07/10/2019 - 16:17

Dit lyk ook lekker, my dogter hulle was al daar.

Dis 'n plek waar ek nog nie gekamp het nie en dit lyk goed.

.

.

.

nss03.jpg

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 08/10/2019 - 13:44

Hier is die inligting soos nou ontvang.

"Good day Wilsur

We do have most of the camp still available for February and March. Only long weekends are basically fully booked.

So if you give us the dates we will make the booking.

The prices for next year is the same as this year. Above is the pricelist of this year.

Kind Regards"

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 08/10/2019 - 15:43

Wat van dié plek, dan maak ons hom vol met 18 woonwaans ?

Kleinfontein Karavaan Park, klik op die naam vir die skakel.

 

0
Pretoria

SMB

Sat, 12/10/2019 - 13:09

Almega is lekker naby en dis 'n pragtige plek. Vir' n naweek is dit ideaal.

0
Pretoria

leeu

Thu, 24/10/2019 - 13:12

Hi Anton, jy weet mos, ek besluit nie so lank voor die tyd nie.....dis op die ingewing van die oomblik. Dit sal lekker wees, maar sal nader aan die tyd bevestig.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus