Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -19 minutes ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -26 minutes ago
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -4 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Profile picture for user Noddy
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Thu, 31/08/2017 - 12:47

Dit is nog glad nie naweek nie, maar ons is amper daar!

Ek hoop ons gaan weer 'n klompie mense wees wat saam gaan inskakel en luister hoe Noddy die oordromme prikkel!

Laas Saterdag aand was die musiek en geselskap heerlik.  Wie gaan kom inskakel komende Saterdag aand tussen 6 - 8 pm?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 31/08/2017 - 15:49

Gaan verseker inskakel, het klaar vir Noddy 'n versoek deur gegee vir ons kampeerders

Julle moet inskakel mrnse, dit is regtig 'n goeie program.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 02/09/2017 - 16:59

Ons gaan binnekort ons kampvuur aansteek hier langs die viswaters en dan inskakel vir 'n bietjie Saterdagaand boere  -trance

v

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 02/09/2017 - 18:56

Noddy, dankie vir die lekker luister.

Voorie, julle moet die braai en visvang geniet.

Dankie Deon,  nice liedjie.

Willem julle moet Wijan se verjaardag geniet,  hoop hy gaan 'n mooi jaar in.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 10/09/2017 - 09:55

Was by Surette se broer hulle in Brits vir een van die kinders se verjaarsdag braai en 18:00 toe sit ek die Tablet aan so om die kampvuur, lekker geluister.

Dankie Noddy.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus