Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Donker Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -22 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -22 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago

Julie 2021 koffie en groet

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

' n Lekker Julie maand vir almal

Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Sat, 24/07/2021 - 09:35

Goeie more Kampeerders,

Lekker naweek vir julle en geniet hom te volle voor n vuur of kaggel of onder die kombers, vanoggend -4 gemeet hier in Vaalwater.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 27/07/2021 - 10:43

Baie welkom terug op die Kampforum Willem, geniet die lekker saam gesels hier. 👏👍🥂

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 27/07/2021 - 12:58

Ek is bly om te sien van die vergete lede ok teken soms in, wonder net hoekom gesels hulle nie saam nie ? 

lein

neef Herman
Servaas
HennieBo
Wildehont
Chris Boucher
Mona
Len Loader
Voortrekker
wessels
FerdiB
Willem Brits

 

0
Somerset Wes

FerdiB

Tue, 27/07/2021 - 13:42

Dagsê almal

 

Ja ek loer darem so af en toe in Willem, maar het nie altyd tyd om te gesels nie.  Van dag soek ek 'n bietjie hulp.  Is een van die lede nie moontlik op Klein Kariba nie.  Ek soek 'n foto van staanplek 4.  Ek kan nie onthou hoe lyk die staanplek nie, en ek is Desember geboek daarop.  Dis al wat ek kon kry.  Ek verbeel my dis 'n redelike skuins staanplek.  As iemand per ongeluk daar is, of binnekort daar gaan wees, neem asb vir my 'n foto.

 

Groete

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 27/07/2021 - 13:55

Is oom n aanhanger van CardiB se musiek, dit is  biejie rof vir my maar elkeen het sy eie smaak.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus