Wolk Formasies
Mooi wolk formasies hier by ons vanoggend.
- Read more about Wolk Formasies
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 45 views
Mooi wolk formasies hier by ons vanoggend.
Ek kry so nou en dan die gier in my om bietjie na die son te kyk van nader en dan ook 'n paar fototjies te neem.
Behalwe vir Eklipse en transisie's is dit ook lekker om Sonkolle te kan sien op die Son se oppervlakte:
Ek het hierdie "review" geskryf die begin van die jaar.
Ek sien hier het ons vriende wat werklik ordentlike fotos neem, ek sal graag meer wil leer van ftografie bv watse shutter speed word in watse omstandighede gebruik, watse lens het jy op spesifieke fotos gebruik.
Kyk of ek 'n fototjie hier kan plaas...
'n Sonop wat ek so maand of wat gelede in Dullstroom geneem het...
Cape Agulhas (suid ste punt in SA)
Gebou 1849
27 meter hoog
Flits elke 5 sekondes en is sigbaar vir 30 see myl
7,500,000 kerskrag
Tweede soliede geboude vuurtoring in SA
Berg Rivier Dam - Franschoek 2007
Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

Kom ons plaas hier foto's van die Addo web-cam.

Kom ons plaas hier foto's van die Nossob web-cam.

Kom wys ons julle gunsteling fotos uit die KNP.
Hier die is myne wat wat ek naby die Orpen hek geneem het
Ek plaas hierdie onder die fotograaf forum aangesien ek gaan probeer om dit af te neem vandag.
Hopenlik hou die sonskynweer hier in Pretoria en word dit nie weer bewolk nie.
Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.
My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys. Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.