Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -6 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -6 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago

Satara se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 26/09/2017 - 20:02

Ja Willem, gewoonlik by Satara se drinkgat is dit net enkel olifante wat kom drink.

Dankie !

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 20/03/2018 - 10:36

Bly maar mooi Johann ek en Berdien moet weer een tyd innie wiltuin gaan draai dalk maar dalk sien ek n wildehond in lewende lywe nog nooit vooreg gehad nie

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 10/04/2018 - 15:18

Ek kan nie onthou dat ek al ooit Satara so mooi grasgroen en papnat in Aprilmaand gesien het nie.

Volgende maand hierdie tyd is ek daar in hierdie lushof !

.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus