Forums
Die omie en 'n jongman sit in die dokter se spreekkamer.
Die jongman het 'n erge hakkel maar vra vir die omie: Wi-wi-wi-wat is vi-vi-verkeerd m-m-m-met Oom? Ek het prostaatprobleme, Boetie! Wi-wi-wi-wat is pi-pi--prostaat pro-pro-pro-probleme Oom?
Boetie, net so moeilik as wat dit vir jou is om te praat, net so moeilik is dit vir my om te pie!
Ai ek kry sommer sulke koue…
Ai ek kry sommer sulke koue rillings as julle van daai klier praat!!!!
Myne is nog rustig maar ek is vrek bang hy word wakker as almal van hom praat!!!!





Skerp tannie Freda
Skerp tannie Freda