Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
Lekker Willem!
Pak vandag die Ford, môre oggend vroeg is die pad Noorde toe.
Goeie dag al die goeie mense…
Goeie dag al die goeie mense wat kan en wil kamp en dan die wat maar by die huis moet bly en nog so 'n paar dae ekstra moet werk om die pot aan die gang te kan hou. Mag die opgewonde julle beet kry die week vir die wat gaan kamp, veilig ry en gaan geniet die ruskans.
Hallo Lappies! Dankie,…
Hallo Lappies! Dankie, ons het nog 5 slapies om af te tel ![]()
Jy kan mos nie sover tel nie…
Jy kan mos nie sover tel nie Voorie, die kabouters het seker die telraampie gestel vir jou. ![]()
![]()
Ag wat.................
................... tel maar julle daggies af. Ek tel myne ook af - nog net 145 dae dan is dit Wildtuin-tyd !
MIRRAG! My laaste meeting…
MIRRAG!
My laaste meeting van die jaar nou net klaar gehad. Môre laaste ingaan kantoor toe om 'n hand vol dingetjies af te handel. Donderdag afsluit en my "out of office" epos aktiveer. Vrydag ons kantoor se Christmas party en dan kan almal loop vlieg!
Ek het so 'n vakansie gevoel in my ![]()
![]()
![]()
Mirrraag. .. Ek sit nou so…
Mirrraag. ..
Ek sit nou so lekker en ontspan, my hol hang oop... ![]()
Die kamp is lekker leeg en gaan eers volraak by die naweek. Sit nou so rustig in die skaduwee en geniet ń paar yskoue Windoek Draughts....
Dis lekker om te lewe, ja dit is!!!
Is die faaaaiiits nou klaar of vat julle ń breek?
Geniet die res van die week...
my hol hang oop... …
my hol hang oop...
Hahaha! Stuur 'n paar fototjies! Van die kamp natuurlik ![]()
Ai tog oom klein g, jy maak …
Ai tog oom klein g, jy maak 'n man baie jaloers man, wens ek kan ook so bietjie met vakansie gaan.
O nee wag, onthou nou eks mos ook met vakansie?
Julle moet dit voluit geniet. petra en ek sal ook so van 23 ste tot en met die 30ste so weg brekie neem, mens kan ok nie van vakansie alleen leef nie.
Oppas vir brommers GG, oppas…
Oppas vir brommers GG, oppas vir brommers
Willem , julle moet veilig…
Willem , julle moet veilig ry more👍
Grote, nou het ek soos 'n spitits ding gelag.😂
Die Petrol storie
Ek het ook vandag gaan vol maak. Die joggie het die pomp op "auto fill" gesit terwyl hy die bande na gaan die pomp het geklik en gestop. Toe hy klaar is haal hy die pyp uit en ek sê nee man die tenk is nie mooi vol nie. Hy vertel my toe an 'n rukkie kan hy nie verder in gooi sonder om hom weer te "reset" nie.
So volgens my kan hy nie die pyp net half terug sit en dan later verder in gooi nie, tensy dit kort opmekaar is.
???
Willem hoe verklaar jy my…
Willem hoe verklaar jy my probleem.
82 L in n 70 L tenk wat nie eers leeg was nie ? Ek is nou bang om my ander twee Diesel bakkies daar vol te maak. Ek wou hê hulle moes n 10 L kan as n toets volmaak, maar hulle wou nie.
Ek het vir hulle ook gesê ek ry Froggy al vir 9 jaar en ken my voertuig.
Volgens hulle is dit nog onbekend wat verkeerd gegaan het.
My verbruik op die tenk wat so erg verswak het, sê ook iets was / is fout.
Dit bly en is maar 'n baie snaakse ding.
hoe verklaar jy my probleem…
hoe verklaar jy my probleem.
Dalk iets hiermee te doen? Definisie van kilogram ![]()
More Antie en forum
More almal ek voel die woensdag gaan n lekke dag wees die wat kamp gaan groot die wat by huis lekke rus die wat werk iemand moet werk skink daai koffie of tee hier langs my loop die Jacobs Gold soos stroop vrede
Goeie more almal. Koffie…
Goeie more almal.
Koffie gaan nou lekker wees. Amper tyd om op te staan. Dogter se galblaas gaan vandag verwyder word.
Lekker dag vir elkeen.





Pak vandag die Ford, môre…
Julle moet veilig ry Willem en geniet dit.