Forums
Waar gaan soek 'n mens vir die foil plywood as jy kas panele wil vervang?
Foil is 'n tipe plastiek…
Foil is 'n tipe plastiek veneer wat hulle op die plywood vassit
Stephan, ek het dit ook…
Stephan, ek het dit ook gesoek maar kon nie kry nie. Het toe maar ander plan gemaak
Daai ply kan jy dalk by…
Daai ply kan jy dalk by caravan acadamy bestel hulle maak dit op order
Dankie Ski. Klink my…
Dankie Ski. Klink my Universal Ply sal kan help.
Sal laat weet as ek reg kom





Ek kan jou ongelukkig nie…
Ek kan jou ongelukkig nie help nie. Ek gaan soek maar altyd my hout by Chamberlains hier in Centurion - maar dit is seker 'n bietjie te vêr vir jou om te soek
Wat is "foil" plywood?