
Net so Hakaf
Ons taal is mooi soos jy se die een is baie goed : Slaap lappetrap![]()
Ek laasnag lekker lappe…
Ek laasnag lekker lappe getrap, terwyl Voortrekker lekker draadkameel getrap het.
Ek sukkel nog met die…
Ek sukkel nog met die lappetrap. Dit loop wye draaie om my.
terwyl Voortrekker lekker…
terwyl Voortrekker lekker draadkameel getrap het.
.... met sellulietsokkies aan? ![]()
Ek dink jy sal ‘n paar mense…
Ek dink jy sal ‘n paar mense laat kop krap as jy moet so gesels elke dag😂
My verhaal in Afrikaans die lekker taal
Ek is met kierieverlof (aftree) maar darem nie in ‘n kieriekoshuis (ouetehuis) nie en geniet my slingersous (alkohol) en tandslaan (eet) aan die olifant skilfers (graanvlokkies) en kitskoring (springmielies) en dit is seker maar ‘n daaglikse gedoente maar dan moet ons weer die porseleinskoeter (toilet) betree om ontslae te raak van die barsblerts (omgekrapte maag). Dan is die asemdief (mooi meisie) ook goed op die oog as hulle so skeletklets (lyftaal) wys, maar soms is van hulle duidelik sigbaar (oorgewig) en dan dra hulle selluletsokkies (ski-pants) want hulle het seker ‘n brein pouse (blonde oomblik) so langs die boete roete (snelweg) terwyl sy die snoetsponsie (tissue) waai terwyl die jeugdeeg (grimering) maar dit is. Ek het gewoonlik ‘n keelknal (burp) as ek klaar met my draadkameel (fiets) ‘n draai gemaak het op my sompompie (sakrekenaar) en dan voel ek soos ‘n foofkoos (bleeksiel) as ek soos ‘n sitbok (aap) op ‘n kluit sit voor ek gaan lappetrap (slaap) want flater water (tipex) werk nie.
Willem vir afrikaans
Lekke Willem , Willem jy is ons teenwoordiger by Afrikaans is groot![]()
Moes eintlik die regte…
Moes eintlik die regte woorde tussen hakkies uitgelos het ![]()





Ek het vanmiddag 40km op my…
Ek het vanmiddag 40km op my draadkameel gery