Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -5 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -5 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -6 hours ago

Die Ford Territory ST & Exclusive

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Soos almal weet dit is ons kombinasie en dat die Ford letterlik 'n "tap on te back" gekry het laasweek die aand voor ons by die Phalaborwa hek in gegaan het Letaba kamp toe.

.

Die was in Hartenbos Feb. 2013

w

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 11/12/2019 - 20:10

Ai tog, ek is baie teleurgesteld met PowrTouch in Villiers as ek so na jou drama luister.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 28/01/2020 - 20:02

Die Ford is terug by die huis en blink mooi.

.

Nou moet die dak "lining" gedoen word want hy het orals al los gekom.  Daar is Leather Tek in Pta. Noord, hulle vra my R2,800.

.

.

Die hele dak "lining" het gesak.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 29/01/2020 - 05:05

Ek het ook Froggy se 3 way split aircon laat doen waar Willem syne laat doen het.

Dink dit is al 9 jaar terug en hy loop nog soos stroop

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 12/03/2020 - 11:22

Die dak "lining" is gedoen.  Die kleur is so effe donkerder as die oorspronklike maar ek is tevrede.

.

Grobbies het my na Collin verwys naby Eugene Marais Hosp. en hy het my R 1,200 gevra.  Gister oggend so by 08:30 na hom gevat en 12:00 het hulle my laat weet ek kan hom kom haal.

0

Middag Willem

Dit lyk netjies.

Deel asb die Collin se kontakbesonderhede, mens mag dit dalk net nodig kry.

Groete

Wessel

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 12/03/2020 - 13:13

Collin - Roof Lining
072 639 0603
661 Mortimer Street
Mayville
Pretoria
Gauteng
South Africa

 

0

Hello Willem

Dankie vir die detail.

Julle ouens ken ook al die regte mense, so bly ek ken julle.

Groete

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 11/08/2020 - 19:16

Verkeerde draad gewees. sad

Het dit op die Battery draad geplaas.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 14/05/2021 - 08:53

En daar sit ek in ? (bollie) straat, Woensdag toe ek Wijan by die skool kry na hy in is sit ek die Ford in "R" en hoor iets is nie lekker nie, merk ook die tru kamera kom nie aan nie en die PRND op die "dash" bly flikker.

Kry verwysing na Koops in Gezina, hy sê hy gaan nie diagnostic doen nie want hy werk nie op daai auto ratkas te nie en verwys my toe na Auto Box in Koedoespoort.  Hulle doen toe gratis die diagnostic en bevestig wat en die Workshop Manual raak gelees het.  Dit is een van die Solinoids van die ratkas en die flikker van PRND beteken hy is in limp mode.

Kontak toe vir Eddie van Botswana vir nog raad, hy stem saam want hulle stuur ook die Territory's se ratkaste na Mayfair Gearbox in Pta.  Het reeds verwysing gekry na hulle.  Bel toe, die Diens afdeling sê hulle moet eers die diagnostic doen teen R980 om te sien wat sê die rekenaar.  Ek sê maar Auto Box het dit verniet gedoen, toe sê sy dat hulle gereeld werk vir hulledoen en sal hulle kontak om die verslag te kry en my dan terug skakel.

Nou wag ek vir haar oproep ☹.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 17/05/2021 - 17:42

Het vandag Aurinia Ford in Silverton waar ek al gediens het geskakel, Chantelle (diens afdeling) sê hulle maak nie ratkaste oop nie.  As hy nog onder waarborg is stuur hulle dit na Mayfair anders na RDG in Pritoria, Riaan.

Ek skakel hom, hy sê hy sal die diagnostic doen sonder koste en dan vir my geraamde koste gee.

So môre vat ek die Ford na hom toe en hoop vir die beste.

0
Irene

Grootwind

Mon, 17/05/2021 - 17:54

Jammer om van jou probleem te hoor Willem. As ek reg onthou het die ST 'n ander ratkas in as wat my destydse TX gehad het, ZF of Getrag? Beide is onder die beste outo ratkaste wat bestaan. Een van die redes hoekom ek my TX laat gaan het was moontlike probleme met onderdeel beskikbaarheid toe Ford die Territory (wat ten volle ingevoer was) van die mark afgehaal het. Hoop jy kom reg.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 18/05/2021 - 12:07

Ek was by Riaan gewees en ek dink ek is in 💩 straat.

Hy het die dignostic gedoen, ge-reset, hy sal kyk wat hy kan uitvind en my laatweet.

?
Dit is wat die diagnostic uitslag.

Toe het hy dit ge-reset.

.
Na die reset.

Nou wag ek.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus