Kan ek dalk vir iemand 'n heerlike beker tee aanbied? Ek hoor van Augustus af gaan die drink van koffie nou sterk verban word? ![]()
Geniet die Augustus maand - ons het die jaar darem al sovêr oorleef en oor 'maand is dit alweer lente! Dan gaan ons lekker kamp!
Blommetjies mooi Willehont !…
Blommetjies mooi Willehont !! Gaan n pragtige lente hier in die Wes kaap wees.
Môre sê Kampforum
Dag dit is heelwat koeller hier in Pta. maar met daai mooi foto's wat vooespel watse koue ons gaan kry weer ek die koue kom, brrrrrrr.
Geniet jou dag voluit.
Môre sê Anton en alle…
Môre sê Anton en alle kampforum deelnemers, geniet die eerste dag van 'n nuwe week, laaste dag van winter.
More oggend wil ek almal met smiles sien, dit is 'n opdrag![]()
More Anton, Johann en die…
More Anton, Johann en die wat nog kom.
Ek het gister in die son gesit en bak met my kortbroek, kan nie glo hoe vinnig die die son my wit vel rooi gebrand het (weet nie of ek dit mag sê wit vel nie) Admin verwyder as dit verkeerd is ![]()
Johann van môre af is die krag ook weer goedkoper.
Dit is weer Invoice dag vir my vandag.
Geniet die nuwe week en wees veilig.
Môre almal
Ek hoop dit gaan sommer baie goed met almal
Al wat ons van die Kaapse kant af kry is die koue, nog nie weer ordentlik gereën. Net so uur se reen gisteroggend gehad. Vanoggend het ek moeilik uit die bed geklim in die koue, maar my bediende het kom werk. Die eerste keer sedert begin Maart. Nou dra ons albei maskers hier in die huis, moet hande gereeld was en bly vêr uitmekaar.![]()
Pas julleself mooi op, geniet die dag en 'n wonderlike nuwe week vir almal.
Môre sê Kampforum
Ja dit is weer koud hier in Pta. vandag.
Geniet jou laaste winters dag.
More Frieda en forum
Augustus op sy rug tyd vlieg lekke dag vir almal vrede
More sê mede lede, geniet…
More sê mede lede, geniet die dag vol uit. Hier gaan ons reen kry, baie vroeg, maar ons hoop dit is 'n goeie jaar.
Goeie môre julle, ek sien…
Goeie môre julle, ek sien die wat vroeg is kry so koud day hulle nie eers n nuwe draad begin vir lentte en September nie en ek het vergeet hoe. Oeps dasr slip ons ![]()
Môre sê Kampforum
Jy is reg Lappies.
Julle moet die koue Lente dag voluit geniet.






More More
Sjoe die berge lyk mooi. Nou verlang ek sommer weer plaas toe.
Koue weer terug in menings. Hierdie is verkou weer.
Wil gou n draai met Froggy gaan ry en sy bene strek.
Geniet julle, sneeu, reen, ens. Of bly in die bed
Wees warm en veilig.