Sit ek so op my stoep en kyk hoeveel mense draf deesdae!
Dit is skokkend om te sien hoeveel Godelose mense daar deesdae is, kyk die Groot boek se in Spreuke 28 vers 1, "Slegs die Godelose sal hardloop as niks hom jaag nie"
Nee wat ek lei 'n goeie lewe, dus hoef ek nie weg te hol of draf nie!
Wel, ek moet se dat jy aan…
Wel, ek moet se dat jy aan my hol kan sien ek is nog jonk. Ek hol nog vinnig?
Dankie Arie, ek voel nou…
Dankie Arie, ek voel nou sommer baie beter oor my gedraf, of gebrek daaraan, dan hol ons liewer vir niks weg nie.
Dusty, dan is ek "oud" want ek hol stadig, maar laat my vrou nou gap kry om te gaan sit en dink, dan hol ek vinnig toolshed toe.
Dusty, ongelukkig kan jy aan…
Dusty, ongelukkig kan jy aan my hol sien ek kan nie meer hol nie!! ![]()
Nou wie de dinges wil nou…
Nou wie de dinges wil nou Dusty se hol sien?
So n stofhol kan mos nie mooi wees nie?
Praat van hol, daai ander…
Praat van hol, daai ander Uncle het sy moer vir Oom Arie gestrip, toe hol hy weg![]()
![]()
![]()
ai jai jai ek het nou…
ai jai jai ek het nou lekker gesig spiere geoefen.
my hol het 'n huppel in
My lag spiere hol nou weg,…
My lag spiere hol nou weg, julle is skerp hierdie kant van die taal.





Ek het al vergeet wat dit is…
Ek het al vergeet wat dit is om te hol, draf kan ek ook nie meer, moet maar deesdae tevrede wees om te stap. Solank die opdraendes nie te lank is nie.
Ag dankie, Arie, nou voel ek sommer beter oor ek nie meer kan hardloop nie. Van nou af los ek dit met 'n geruste hart vir die Goddeloses.