- 589058 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| losstaande raam... | Hoe maak ek my ou rally tent… | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Neef Herman | Braai met 'n Weber | Geert -2 hours ago |
| Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings | Hoe maak ek my ou rally tent… | Fanie Bekker -3 hours ago |
| Uit 'n ander hoek | Hoe maak ek my ou rally tent… | Fanie Bekker -3 hours ago |
| Dis hoe die rallytent twee… | Hoe maak ek my ou rally tent… | Fanie Bekker -3 hours ago |
| Triber se dakspore is baie swak | Hoe maak ek my ou rally tent… | Fanie Bekker -3 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Tuinroete toer van Strand tot by Morgansbaai
Ons ry volgende Woensdag al met N2 langs tot bo by Morgansbaai. Slaap oor en bly paar dae op verskillende dorpe, gaan ook by Addo in. Toer sal so 3 weke duur. Sien baie uit
- Read more about Tuinroete toer van Strand tot by Morgansbaai
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 75 views
Strydoms na Pilansberg Julie 2026
Ons het besluit om eerder na Pilansberg te gaan, as Kruger toe. Bloot omdat dit slegs 100km van ons paleisie is. Ons is daar bespreek van 25 tot 31 Julie, in Manyane. Hopenlik is die gedrang van die skoolvakansie dan verby.
- Read more about Strydoms na Pilansberg Julie 2026
- 46 comments
- Log in or register to post comments
- 593 views
Takealot
Ek is nie 'n groot Takealot-koper nie. Maar die paar kere wat ek items vanaf hulle bestel het, het ek nog net goeie diens van hulle ervaar. Die enkele keer wat ek nie tevrede was met 'n item wat ek bestel het nie ('n "trolley jack") is dit vinnig vervang.
- Read more about Takealot
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 47 views
1970 Jurgens 500 Deluxe Restorasie
1970 Jurgens 500 Deluxe Restorasie.
My eerste vintage karavaan projek beginner soek raad!
Sy kort n naam!
- Read more about 1970 Jurgens 500 Deluxe Restorasie
- 47 comments
- Log in or register to post comments
- 584 views
Kamp goeters in kappie
Geert, ek begin sommer die gesels.
Ek loop deur onder Herman se korswel oor my volgepropte kappie. Omdat die Kavango nie juis pakplek het vir groot items nie, word die volgende agter op die bakkie/kappie gelaai;
320Watt konvensionele sonpanele
2 groot opvou kampstoele
- Read more about Kamp goeters in kappie
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 129 views
Julie saam gesels
Middag forum vriende, wat is fout met ons, ons trek al by die 3de dag van Julie. Genade, ek dog dis net ek wat agter die tyd is.
- Read more about Julie saam gesels
- 120 comments
- Log in or register to post comments
- 1238 views
Mercedes Avalon motorhome
More almal. Ons motorhome se 2 buite sykassies se deure moet vervang word a.g.v. houtvrot. Weet julle van iemand naby Durbanville wat dit kan doen. Dankie
- Read more about Mercedes Avalon motorhome
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 23 views
Punt by Mosselbaai
Wie het al by die Punt gekampeer.? Ek het al vergeet van die plek, totdat Geert dit genoem het.
Volgens webblad aanbieding lyk dit na 'n netjiese oord. Volgens die dame is die oord omhein met sekuriteit.
- Read more about Punt by Mosselbaai
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 33 views
De Bakke en Santos
nou wil ek 'n lekker dom vraag vra----is De Bakke en Santos by Mosselbaai twee afsonderlike oorde, of is dit een ???
Die pryse vir oumense lyk goedkoper as by Hartenbos.
Wat sal julle aanbeveel, Hartenbos, de Bakke of Dibiki??
- Read more about De Bakke en Santos
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 65 views
Dubbel silinder band pomp vir swaar voertuig
More, ek soek n goeie dubbel silinder bandpomp vir Avalon motorhome. Voorbande 3 bar en agter 3.5 bar. Wil dit onder passasiers sitplek installeer en op hulpbattery monteer. Soek nie klampe nie eerder brad harrison proppe. Watter pomp sal julle aanbeveel wat nie n arm en been kos nie.
- Read more about Dubbel silinder band pomp vir swaar voertuig
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 29 views




