Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -28 minutes ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -56 minutes ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Veearts kostes

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike
Submitted by Slowstrike on
Forums

My beurt om te tjank

So kry ek vir Helga my Jack Russel Woensdag middag waar sy lê en rittel en bewe. Sien dadelik sy is nie lekker nie. Gaan na die veearts wat ons altyd gebruik en word verwys na een van die fancy diere hospitale Vally Farm Vet.

0

Hoekom

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman
Submitted by neef Herman on
Forums

Lyk my Neef sal nooit leer nie, nooit. Hoekom raak ek altyd betrokke by ander se probleme, en sodoende baie van my tyd en toewyding te gee. Met deursetting. My slegte punt, ek gee nie maklik op nie, raak ney meer vasberade.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus