Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -28 minutes ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -50 minutes ago
Fred Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Geniet die laaste luilekker.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Ek sien hierdie ertjiesop… Ertjie Sop! - Hester Kruis Voortrekker -1 hour ago
Kampeerplek-foto's Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Nuwe Onderwerpe

Spasie

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Met my laaste plasing (Dwars foeter) het een massiewe spasie onderaan die skrywe "ontstaan". Geen idee hoe dit daar gekom het, of hoe om dit reg te stel nie. Iemand raad?

0

Prins Alfred pas

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek bedink nog 'n toer vir volgende jaar. Daar is nou 'n reeks wat Sondae  op kanaal 148 , Kyknet lekker,  uitgesaai word. Die afgelope Sondag het die ou deur die Prins Alfred pas gestap, en dit lyk ongelooflik mooi daar.

Nou vra ek eerder. as om Gorrel/google te raadpleeg;

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus