- 590031 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Aaaa! Dankie Padlangs | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -11 minutes ago |
| Brandstof vergelyking | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -40 minutes ago |
| Brandstof !!!! | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -45 minutes ago |
| Brandstof prys | Oktober 2026 saam gesels | Geert -1 hour ago |
| Brandstofheffing | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Augrabies canyon | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -1 hour ago |
Nuwe Onderwerpe
Deel van elektrisiteit
Na aanleiding van Geert se onlangse onderonsie, begin ek die gesprek. Sodoende besoedel ons nie sy Kruger gesprek verder nie.
Hoe tegemoedkomend moet mens wees as dit kom by die deel van 'n elektrisiteit kragpunt.???
Daar is nou twee opsies;
- Read more about Deel van elektrisiteit
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 169 views
Maurits se Kruger toer
Ek en Martie het n 47 dae toer na die Kruger vanaf 29 April onderneem. Ek het weereens besef watter pragtige land ons het. Die 35 dae in die Kruger was werklik n belewenis aangesien ons ook na vele besoeke aan die park afskeid geneem het.
- Read more about Maurits se Kruger toer
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 55 views
Konka Adventures
Ons kamp die naweek by Konka Adventures en die plek is stunning. Privaat badkamers mooi gras baie om te doen. Hier is tot Lewis. Kamp is naby rustenbirg.
- Read more about Konka Adventures
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 53 views
Familiebande
Hier gaan heel moontlik niemand of baie min deelname wees.
- Read more about Familiebande
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 151 views
Geert KNP 2025
Ons hoop om môre (13 Junie) te vertrek. Ons gaan eers vir die naweek kampeer by The King Fishers Lodge in Schoemanskloof, vandaar n 2 weke besoek aan die wildtuin. Die kampe waar ons gaan oorbly is Satara, Lower Sabie en Berg & Dal.
- Read more about Geert KNP 2025
- 146 comments
- Log in or register to post comments
- 2046 views
Kroonstad
Ons slaap vanag oor op plaas 20 suid van Kroonstad. Die Barn het n paar pragtige gaste kamers. Ons gebruik egter net die badkamer van een van die kamers teen R350. Ons karavaan staan onder dak teenaan die kamer waar ons ook krag vanaf kry. Alles baie netjies. Maurits
- Read more about Kroonstad
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 43 views
Nossob
Wat is die verskil tussen die 2 tipe staanplekke in Nossob. Ek raai die een het privaat ablusie geriewe.
Sanparke is so stadig vanaand, en die webblad so sleg, mens kan nie die info bekom nie.
- Read more about Nossob
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 56 views
Cape Nature oorde
Wie het al gaan kampeer by van die Cape Nature oorde??
Ek het sommer 'n "Wild card" gekoop vir alle gebiede, en dit sluit dus ook genoemde oorde in. Dit het my laat loer wat word aangebied onder Cape nature.
- Read more about Cape Nature oorde
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 102 views
Strydoms in Kruger 2026
Na 'n lang "aanhou" op die telefoon darem deurgekom na Ezibookings, om vir volgende jaar te bespreek. ek vermoed hulle fone lui onophoudelik.
Ons is baie gelukkig, ons bespreking is as volg;
Malelane-------4 Mei
Skukuza -------7 tot 13 Mei
- Read more about Strydoms in Kruger 2026
- 104 comments
- Log in or register to post comments
- 1704 views




