- 590364 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Selfverdediging | Oktober 2026 saam gesels | Geert -21 minutes ago |
| Ek sal graag wil sien hoe… | Padlangs deur die RSA - Dis… | Voortrekker -2 hours ago |
| Lekker man 😎 | Padlangs deur die RSA - Dis… | Voortrekker -2 hours ago |
| Met Tequila | Spek gerolde KaasJalapenos | Rona du Plessis -8 hours ago |
| Beetsop | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Jan Meyer -10 hours ago |
| KI-oor die muur | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -11 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Lankstaan kamp inligting
Goeie dag
- Read more about Lankstaan kamp inligting
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 304 views
Desember 2025
Waar gaan jy kamp Desember 2025?
Ek weet baie van die mense op die forum kamp deur die jaar en buite seisoen en bly Desember maand spesifiek by die huis, maar die res wat wel gaan kamp kan maar deel waarheen hulle gaan. Dalk kamp iemand mekaar raak en kan gaan bladskud...
- Read more about Desember 2025
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 106 views
Oktober saamgesels
En so breek die maand Oktober ook aan - volgens Leipoldt die mooiste, mooiste maand. Mag dit vir elkeen 'n pragtige maand (in alle opsigte) wees.
- Read more about Oktober saamgesels
- 201 comments
- Log in or register to post comments
- 2851 views
Karavaan yskas oorskakeling van 220 volt na 12 volt
Wil jy graag kamp waar nie krag is nie?
Maar jou 220 volt yskas verhoed jou?
Ek skakel yskaste oor na 12 volt, jy sal hom kan gebruik op 12 volt of 220 volt
Yskas kry nuwe compressor en compressor Controller met n jaar waarborg
- Read more about Karavaan yskas oorskakeling van 220 volt na 12 volt
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 103 views
Kamp en Diere
Naand,
Ek kamp van volgende jaar af met my 2 x Spaniels.
- Read more about Kamp en Diere
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 120 views
Hallo
Middag Almal,
Ek het regtig nie geweet van die forum nie maar hier is ek, hopelik sien ek iemand wat ek ken
- Read more about Hallo
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 50 views
Gypsey Romany 1999 Chargemaster
Ek het pas 'n 1999 Gypsey Romany aangekoop. Die wa is toegerus met 'n Chargemaster MK 5. Die 220V-stelsel werk 100%. Dus werk al die muurproppe binne en buite sowel as die yskas. Die ligte werk egter slegs as ek die battery koppel.
- Read more about Gypsey Romany 1999 Chargemaster
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 107 views
Len se storie
Goeie môre Kampforum-maters !
- Read more about Len se storie
- 41 comments
- Log in or register to post comments
- 962 views
Waeco yskas
Goeie more. Weet iemand waar ek n deur rubber kan koop vir my Waeco 130L yskas? Dankie.
- Read more about Waeco yskas
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 121 views
September 2025 saamgesels
So het September ook aangebreek. Gesels gerus saam, nuwe lede, ou lede en die wat lae profiel handhaaf.
- Read more about September 2025 saamgesels
- 69 comments
- Log in or register to post comments
- 1317 views




