Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58553 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Soos julle kan sien is die… 1966 Jurgens opknap Miss Daisy -34 minutes ago
Daisy is weer terug. 1966 Jurgens opknap Miss Daisy -46 minutes ago
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -4 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -4 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -5 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -6 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -6 hours ago

Pak Haak Sleep

Secunda
Submitted by Sleep nou on Tue, 03/10/2017 - 09:46
Forums

Man dis mos lekke as n ou begin pak alles regte kry  om op daai lekke naweek / vakansie trip te gaan my wa is altyd klaar gepak net kos en klere inpak dan sodra jy daai wa haak kom hier so n opgewonde oor jou jy weet dis sulke tyd dis soos daai eerste soen wat jy gekry het ja daai gevoel. Sodra almal in voertuig is begin die sleep mos na jou besteming dis mos n gevoel wat net kamp aan jou doen. So pak  jou wa /trailer haak hom en raak opgewonde want jy sleep na jou bestemming Kamp bly koning

Port Elizabeth

Antie

Tue, 03/10/2017 - 12:48

As ons klaar gekamp het, verwyder ons alle klere en kos.  Dit gaan terug in die huis en word elke keer vars gepak.  Dan word die karavaan ordentlik skoongemaak, gereed vir die volgende kamp.   Linne en handdoeke word gewas en teruggepak in die karavaan.

Voor ons gaan kamp, word die kaste en vloer weer bietjie afgestof en dan, die eerste ding, maak ek die bed vars op.   Ek hou niks van die onopgemaakte bed nie.  Dan begin ek kruideniersware indra en 'n paar dae voor ons ry word die yskas aangesit en bederfbare kos ingepak.   Asook ons klere.   Gewoonlik, so 2 of 3 dae voor ons ry, is alles gereed en kan ons maar hak.

Ek stem saam, 'n klaar gepakte karavaan is die lekkerste gevoel.  Dan, die aand voor jy ry, lekker padkos maak en kry die laaste slapie agter die rug.

Secunda

Sleep nou

Thu, 15/02/2018 - 21:04

Vandag bestuurder vir my gevra wanneer vat ek bietjie af die lang ennie kort vinnig plek geboek by Elangeni naby Nelspruit vir die naweek so dis my eerste kamp vir 2018 jammer ek mis forum se kamp Maart maand sal julle op hoogte hou hoe dit was

Secunda

Sleep nou

Fri, 16/02/2018 - 06:32

Ek maak so kyk die breek het ek baie nodig sowel Berdien dis mooi wereld daar na Nelspruit se kant

Secunda

Sleep nou

Thu, 08/08/2019 - 07:43

So 10H00 vanoggend gaan paaie besig raak waens al gepak wag net vir haak dan hou mense lang naweek julle almal wat haak en gaan sleep doen dit veilig hou by die spoed en kamp n hond uit n bos