Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Of een van die twee....

The tent below....
It's a Backpacker Kestrel III. It is a full 4 seasons rated tent. You cannot get them anymore, and goes back to 1980.
Mountan climbers give their eye teeth for them very highy looked for.
When I used to go hiking in the berg, I got caugh in bad weather... spent 3 days in it in those winds and not a thing happened to it...
So as julle will poep aansteek.... Julle kan maar poep.... gaanie hierdie een ietsie doen...
Dan is daar hierdie een

Maar hier moet jy jou ding ken om op te slaan...
nog NOOIT Grys inni vlees ontmoet, maar vaan photo weet ek nie so mooi nie...
Hy lyk veels te sophisticated
om so tent op been te bring.....
Miskien Wie-weet-wie..... Mieskien sal hy kan regkom.....
Wat van n' tent op wiele? ek's 100 % seker ek's die ennigste een wat so ding het....
Het nog n paar tentjies wat ek kan aanbied... net nie photo's nie.... daar sal jy pot-luck moet vat...
Ek try net....
ek try.....
Warren, it seems you are…
Warren, it seems you are taking enough tents for everybody to sleep in. They can all leave their caravans at home. All your cookers should also be sufficient for the whole party! ![]()
Lyk vir my Warrem gaan n 2de…
Lyk vir my Warrem gaan n 2de handse kamp winkel daar begin. Tente om te kies en te keur. Iets van elke kleur en geur... Dan is daar die kook gereedskap afdeling op staanplek 1 tot 9 Moet ook asb nie vergeet van Warren se katoeterties op staanplek 21 tot 23 nie. Daar sal tot "Stay Soft" bottels wees...![]()
Dit gaan lekker wees. …
Dit gaan lekker wees. Diegene wat ek al ontmoet het, het ek meestal nog net vinnige 30 min geselsies kon aanknoop. Gaan lekker wees om lekker rustig te saam kuier ![]()
Rustig ???? …
Rustig ????
ja oom, sonder om hoef te ry na 30 min
. wat het jy nou in gedagte? sport byeenkomste en dril sessies?
Oom Arie is baie rustig
Jy vergeet oom Arie is ook daar.
Oom Arie is baie rustig. Hy sit die heel dag op sy stoep en suig aan sy pyp met 'n lekker laaaang glas Rum.
Nee, moenie net Arie se naam…
Nee, moenie net Arie se naam noem nie, Segekok. Ek kan dink aan 'n hele paar name wat gaan maak dat dit alles behalwe rustig gaan wees. Jou naam is een van hulle!![]()
Ag nee wat Freda, Segekok is…
Ag nee wat Freda, Segekok is ook baie rustig. Gee hom net 'n plak boek met baie gekleurde plakkertjies en hy sal die heel dag rustig sit en plak. - miskien kan hy die kinders besig hou?
Ag baie dankie Anton... dit…
Ag baie dankie Anton... dit is so gaaf van jou... Sal ons nou maar vir jou Gawie seg?
Mmmmm, ek hoor jou…
Mmmmm, ek hoor jou Voortrekker. Maar ons sal mos maar alles moet glo wat ons hoor want die motto gaan seker wees "what happens at Mabalingwe, stays at Mabalingwe".
Toemaar, Spekkies sal my alles vertel........ Of Warren...... Miskien Arie...... (maar ek trust hom nie heeltemal nie).
Hey vir wat trust mensee my…
Hey vir wat trust mensee my nou nie? Ek is presies soos wat ek my self sewe jaar terug voorgestel het op die vorige forum.
Baie stil en vrek rustig (of is dit lui?) word nooit kwaad nie.
Sit heeldag op my stoep en suig aan my pyp met n lang glas rum in die hand en waardeer al wat n jong dame is.
Jy's 'n te goeie…
Jy's 'n te goeie storieverteller, Arie. Mens weet nie meer wat is fact and wat is fiction nie. ![]()
2nd hand camping store, Freda you'll laugh....
after I bought my son the house, I put everything that I had stored everywhere in the store-room, and told them take whatever you want...
Got the answer... We don't want all this old stuff...
STUFF! Royal Daulton / Thistle cut (Scottish crystal) crystal vases / Gabriel de Jong that kinda "stuff"
So one Sunday I put a whole lot of things in the Landy, went to a busy corner, set up a "pop-up-shop", started a braai and came back with 5K in my pocket....
Not bad... Getting paid 5K to relax under an umbrella, have a nice nosh while listening to classic music....
Could get used to that......
Deon, gaan kyk in die…
Deon, gaan kyk in die verklarende woordeboek wat die woord "gawie" beteken. Pampoenkop is n mooi woord.
Dusty as mens die lelik in…
Dusty as mens die lelik in die lewe wil soek sal mens dit oral kry......
Grys en wie-weet-wie...
Ek wag in spanning oppi anwoord enige an my tente gebruik?
I wanted to do a tent collection "uitstelling" but Mabaleliklieg haven't got enough space......![]()
So you chaps just gotta put up with a silly teeny-tiny camp cooker collection display....![]()





Of die
Miskien hierdie een?