Ek kan nie glo dat ons al 12 jaar in hierdie gebou is nie. Dit is nou my kantoor wat so 'n lekker uitsig het oor die Kyalami baan.
Die afgelope paar weke gaan dit wild en woes, alles is deurmekaar en word uitsorteer. Ongelooflik hoe baie gemors mens kan opgaar in so 'n besigheids perseel en he baie onnodgie goed aangekoop word.
Inelkgeval, ek het vanoggend my kantoor se goed alles opgepak en al wat nou op my lessenaar is, is my laptop en foon. Wag nou vir die manne om my goed te laai en dan gaan ek saam na die nuwe perseel om my kantoor op te stel. Gelukkig is dit nie ver nie, so 3 min in dieselfde Besiheid Park (Kyalami).
Ek dink 'n "move is as good as a holiday!"
Klaar getrek. My nuwe…
Klaar getrek. My nuwe kantoor is ingerig. Nog net 'n paar klein dingetjies om te doen, rame teen die mure hang en my stoele is weg!





Stem Anton
N verandering maak ander geleent hede weer oop geniet nuwe kantoor Anton