Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Watch it! Gaan nou vir my…
Watch it! Gaan nou vir my Oom Chuck vertel jy probeer sy Ouma belaster :)
Noord-Kaap en suid Namibie toer.
Dag se. Het nou net Oom Chris Se toer deur die noord Kaap en suid Namibie gelees toe dink ek aan die een:
UIT DIE PERD SE BEK . . . . …
UIT DIE PERD SE BEK . . . . ..
HUWELIKSERTIFIKAAT:
'n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.
KREDIETKAART:
Iets wat die meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld kan nie alles koop nie.
VLEISBRAAI:
'n Partytjie waar die kos so 'n bietjie rou is en die gaste so 'n bietjie gaar is.
WITTEBROOD:
Die vakansie wat 'n man neem voor hy vir 'n nuwe baas begin werk.
ALMANAK:
'n Kaart waarop jy kan sien hoe om by Kersfees uit te kom.
BABA:
'n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer word.
BABAWAENTJIE:
Verlede jaar se pret op wiele.
BELASTING:
Die beloning vir energie, harde werk en spaarsamigheid.
GESINSVAKANSIE:
Wanneer jy alles saamneem waarvan jy eintlik wil wegkom.
KORTPAD:
'n Pad waarop jy niemand kan kry om jou te sê waar jy is nie.
Sien van julle was weer…
Sien van julle was weer betrokke by die skeermes brigade, skerp. ![]()













Somebody once complained
Going over old posts I see someone complaned about me having a bath in in Bloemhof dam.
had to do with my legs....
So I thought I would post a pic of me at the sea