Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto van ablusieblok Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -2 hours ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -2 hours ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Geert -2 hours ago
Canyon... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Augrabies - 20 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -17 hours ago

Suid-Afrika se rommelstatus

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Die nuwe blink-stefaans minister van finansies, ene Gigaba, sê mos vanoggend in sy wysheid by sy eerste persverklaring ons land se kredietgradering kan onmoontlik nie deur een man se doen en late afgegradeer word nie.  'n Uur of wat later gradeer Standard & Poor SA af na rommelstatus !

Die mannetjie is van meet af aan te lig in die broek, sê ek !

Meyerton

Segekok

Tue, 04/04/2017 - 05:57

Len ek stem met ou saam.  Hy was betrokke by die afbreuk van die SAA en ook die dep. van Binneland se sake.  Nou is dit die land se beurt.

Die vorige keer wat die land Rommel status was was rentekoerse tot so hoog as 26 %

Ons moet naou maar net hoop dat daar iets sal gebeur.... iets goed vir n slag

0

As n pensionaris wat nou maar 2 jaar op pensioen is is ek maar redelik bekommerd hieroor en hoop maar dinge gaan verander.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus