Forums
Daar is die ou wat mense vermaak op die verhoog deur om hulle te hyptoniseer .Hy vra vir 10 vrywilligers en maak hulle gemaklik op die verhoog en so laat hy hulle 1 vir 1 laat slaap .Hy se toe ook dat enige iets wat hy se sal hulle doen .Net toe laat val hy sy mikrofoon op sy toon en skreeu " f*****k my .Wat toe gevolg het op daai verhoog sal my bybly tot in lente van dae.
JOHANN L: Arme drommel, kan net dink wat gevolg het.




