Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal.
Hier ook lekker gereen deur die nag. Sal later kyk hoeveel. Gaan nou eers weer so n bietjie werk.
Oom Seg werk heeltemal te…
Oom Seg werk heeltemal te veel. Wyfie het n skaapboud in die oond gesit. Gaan netnou kerk toe en dan heerlik eet.
Nou ja soos ek geseg het dat…
Nou ja soos ek geseg het dat ek sal gaan kyk hoevel dit gereent het.....n hele 12 mm. En dit lyk my al so asof daar nog gaan val deur die dag...
Nou uit die aart van dit wat ek wil doen vandag gaan die reen my so effe uit die werk hou ( sien die dinge vat so n bietjie langer om droog te worre)
Gaan ek maar vir Hel1 in die kar sit en dan gaan ons maar Parys ( die een in die Vrystaat) toe ry en bietjie daar na die kuns gaan kyk wat daar uitgestal worre.
Middag almal, hier het ons…
Middag almal, hier het ons 6mm reen gehad, maar is dankbaar vir dit.
Deon, ek is bly julle ry net tot in Parys Vrystaat (Arie se gunsteling provinsie), die anner Parys sou dalk bietjie lank gevat het.?
Ons het sover 'n heerlike naweek geniet, gisteraand lekker gebraai maar kon nie, weens swaar weer, op Radio X 5, inskakel nie, ek moes my modem uit skakel.
Naand sê Harry, goed om weer…
Naand sê Harry, goed om weer van jou te verneem, geniet die kantoor se oppassery.
Naand Harry…
Naand Harry.
Op n ander draad word daar gepraat van n klein wêreld. Blykbaar ken hy vir Jaco Kotze.
Is dit Jaco wat ingeneur is…
Is dit Jaco wat ingeneur is my IMS ?
Goeie more…
Goeie more.
Lang naweek amper verby en so ook my verlof. Begin more weer werk.
Die wat vandag op reis is, ry versigtig en veilig.
Ja, Harry einste hy.
Lekker vakansiedag vir elkeen
More almal…
More almal.
Iemand hier het my Stormers koffie beker gebreek ![]()
Ek is seker dat dit n Blou Bul was. ![]()
Dit was erg genoeg om te verloor. Maar moet nie aan my koffie beker raak nie. Ek sal hom self was. ![]()
Geniet julle dag.
Goeie môre mense! …
Goeie môre mense!
Harry ek hoop jy het nog jou Spur backup beker?
Lekker dag vir almal ![]()
More, more!
Hoe gaan dit met almal vanoggend? Ek hoop jul lang naweek is lekker sovêr en geniet die laaste dag. Die einde van die maand is daar darem weer 'n langnaweek.
Vanoggend 5 uur was daar skielik blitse hier by ons, toe val daar 312 groot druppels, en toe is alles verby. Nou is die lug net grys.
Ek hoop al die verlaters en drosters is terug vanoggend. Arie, wys nou vir ons jou eerbaarlikheid en kom drink 'n lekker koppie koffie. Let's all kiss and make up!
Voortrekker, daai beker het…
Voortrekker, daai Spur beker het ek self gebreek en dit was nie n ongeluk nie. ![]()
daai Spur beker het ek self…
daai Spur beker het ek self gebreek
hehehe
Môre Freda ![]()





Goeie môre almal! Môre…
Goeie môre almal! Môre Dusty en dankie vir die April koffie draad
Ons het ook weer 'n lekker reën bui gehad laas nag.
Julle moet 'n lekker dag hé!
