Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Skapie pille…
Skapie pille.
Deon my staar siekte het 3 uur elke oggend begin.
Toe koop ek skapie pille by Dischem, sommer oor die toonbank.
Nou slaap ek lekker deur die nag.
Hulle is ook blou. He He
Mens moet net versigtig wees dat jy die regte blou een drink, anders gaan jy dalk deurnag wakker bly en baie uitgepit wees die volgende dag. He He
Skapie pille? Ek ken dit…
Skapie pille? Ek ken dit nie. Klink soos iets wat mens vir babatjies gee? Ons kleintjie kry beertjie pilletjies, vir vitmines ![]()
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Harry, sal moet gaan kyk vir die skapie pille en kyk of dit help. Het toe gisteraand later gaan slaap en lê nou wakker vanaf twee uur.
Lekker dag vir elkeen
Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal.
Was weer lekker vroeg wakker en het heelwat gedoen gekry.
Skaap pille werk nie vir my nie. Dalk moet ek bul pille probeer ![]()
Like to introduce two very good friends of mine
Tannie teapot and her companion Baker's man
Reliable, dependable and never complaining, and for many many years Tannie teapot has taken care of my needs, and always managed to cheer me up
Unfortunately, nowadays she is begenning to show her age, but I think you will agrre, she is still looking marvellous (all things considered)
fact of the matter, If Baker's man was not in the picture <excuse the pun>
I might just have gotten round to marrying Tannie teapot...
Goeie môre forumaters …
Goeie môre forumaters ![]()
Baie vrede, vreugde en alles wat mooi is vir elkeen vandag!
Hi Anton..
SORRY PHOTO WON'T LOAD....
ANTON HELP....
I'll mail you the photo please put up in my post...
Goeie more Harry , Noddy en…
Goeie more Harry , Noddy en Warren! Koffie vir enigiemand?
More forum maats
More almal ja amper naweek die koffie loop soos stroop vanoggend vrede
More almal…
More almal.
Harry daai ander blou pille werk ook as jy slaap - dit keer dat jy nie van die bed af kan rol nie!
More julle. Wat rol julle so…
More julle. Wat rol julle so rond in die nag en kan nie slaap nie? Slaap julle te veel in die dag?![]()
Ek is seker gelukkig maar ek slaap deur in die nag - al van baba tyd af![]()
Warren, kan sien tannie…
Warren, kan sien tannie Teepot kom al 'n lang pad saam met jou
Dit is mense wie se gewetes…
Dit is mense wie se gewetes hulle pla wat sukkel om te slaap in die nag.
Nie gewetes nie, my brein…
Nie gewetes nie, my brein wil nie afskakel nie. Het gisteraand nog 23:00 gesit en tee drink en 00.00 die lig af geskakel.
02:00 weer wakker en gewag om op te staan.





Hy hou van sy verassings !…
Hy hou van sy verassings !
En dit bly aangenaam.