
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Vir die kinders 'n refractor…
Vir die kinders 'n refractor - 'n regte teleskoop met glas ![]()

lyk jou skets hierbo soos…
lyk jou skets hierbo soos
... wel dan stel ek voor jy kom maak 'n draai en sien vir jouself ? ![]()
Ek stem saam met Len. Ek…
Ek stem saam met Len. Ek dink die enigste sterretjies wat die kinders gaan sien is wanneer hulle hul derduiwels val met daai kaskar! ![]()
Christo Kleintjie het my…
Christo Kleintjie het my gevra om Pieter en Adri Coetzee se name ook op te sit vir die Kokoriba saamtrek. ![]()
Dit gaan lekker wees om julle weer te sien!![]()
Dankie Willem. Christo en…
Dankie Willem. Christo en Kleintjie se forumnaam is ChristoKleintjie
Willen, jy kan maar my vrou…
Willen, jy kan maar my vrou se naam inskryf. Dit is Alta.
Morning everybody
So here's my bookings over the weekend
1) The get together at Kokkorot
2) Entertaining the people at the old age home with a dog show.... I knew it was up & comming I't been confirmed for the same weekend, and Scruffy's routine is a big part of the demo.....
So guy's I aplologise but I'm going to beg off the get together over the weekend...
Catch that at the next one...
Finale saamtrek plaaitjie

Dankie Deon. The force is strong with this one.
Baie mooi plaaitjie, dit…
Baie mooi plaaitjie, dit behoort mooi te lyk by enige karavaan!
Eish... Het nou gebel om n…
Eish... Het nou gebel om n bespreking te maak maar hulle weet nog nie van KAMPFORUM nie en blykbaar het nog niemand n bespreking gemaak vir daar die naweek nie...
Het my inligting daar gelos sy sal my terug skakel as die eienaar die tariewe vir die blok bespreking vir haar deur gee,
Nou gaan ek maar sogelank die kamp geld uit drink.....
Kokoriba Saamtrek
Het ook 'n e-pos van haar gekry met dieselfde boodskap.
e-pos van haar gekry…
e-pos van haar gekry
shame, die arme vroutjie weet seker nie wat aangaan nie. Ek dink die baas het nou met haar gepraat.
Ook nou net n email gekry…
Ook nou net n email gekry. Gaan sommer nou gou betaal.
Ok Bespreking en betaling…
Ok Bespreking en betaling gedoen. Nou kan ek nie meer die geld op drank spandeer nie..
op drank spandeer nie…
op drank spandeer nie..
op wat? Poeier melk? ![]()





Ek dog jy is besig om met…
Ek dog jy is besig om met CAD 'n nuwe karavaan te ontwerp.
Toe sien ek die body, toe weet ek.