Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -14 minutes ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -28 minutes ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -44 minutes ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
Brackenfell

HennieBo

Wed, 16/05/2018 - 08:26

Sou so graag wou saamgaan maar is tans besig met huis voorbereiding vir die groot verf. Ja, OBS/Muskadel en groot vuur vat ALLE koue weg.

0
Centurion

Lolla

Wed, 16/05/2018 - 08:31

Wats die grootste bottel OBS wat mens kry? Mascadel is natuurlik my gunsteling maar ek kry my bottie eers die 4de Junie al die pad van Montagu af. 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 16/05/2018 - 10:30

 Jakkalsvlei Muskadel

 meer oor waar hy my heen vat......

 Ek kan natuurlik glad nie alkohol inneem as ek met die teleskoop werk nie.  Sal maar koffie drink.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus