Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou ![]()
Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? ![]()
Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie ![]()
Sandra..... Eendag moet ek…
Sandra..... Eendag moet ek julle van my crushes vertel.
Het een van daai groot muur…
Het een van daai groot muur posters van haar gehad.
N groot dankie
N groot dankie aan die lede wat so mooi gehelp het met die keuses van vanaand se top 80's musiek dink n hele paar mense het agteroor gesit en verlang na daai dae . Dan Dankie aan Anton vir die instuur van die keuses sekerlik nie n maklike taak gewees om tussen daai liedjies te kies .En laaste maar nie die minste aan Noddy wat so gesukkel het met sy mikrofoon en tog dit laat gebeur het ![]()
O My Word, die song is tops!…
O My Word, die song is tops!
Joan of Arc
Lekker ene! Dankie almal,…
Lekker ene! Dankie almal, ons kon nog aangaan tot lank na middernag ![]()
Volgende keer doen ons 'n Rock aandjie ...
Oom Dassie, assemblief,…
Oom Dassie, assemblief, Sandra kon nog nooit n man gehad het nie, sy was my bokkie dardie tyd, in my drome, aai tog.
Jip oom Voorrie en my eerste…
Jip oom Voorrie en my eerste nominasie vir n rock ballade is Goo Goo Dolls se Iris.
Jammer om jou
Ai Geise man jammer ek wou jou nie ontstel met die stories van haar man nie . Dit laat my dink aan die vrou wat in die kraam saal le om geboorte te gee .Die dokter vra haar Sal jou man bywees vir die bevalling ? Nee se sy My boyfriend en my man hou nie van mekaar ![]()
Goo Goo Dolls se Iris…
Goo Goo Dolls se Iris.
hy loop baie mooi op daardie city of angels kompilasie
Stem vir die Rock
Vorrie ja dit klink na n bakgat idee om so n Rock aandjie te he . Skuus Noddy dat ons nou jou radio stasie oorvat ![]()
Jis oom Voorrie daai musiek…
Jis oom Voorrie daai musiek video van City of Angels op Goo Goo Dolls is die ding.
Dankie Anton, mede lede en…
Dankie Anton, mede lede en Noddy, dit was greate. Baie lekker ou dae gewees die 80's?
Dassie, nee ek het die program op die TV geluister, kon ongelukkig nie die app suskesvol op die tv installeer nie, maar kon darem luister deur die tv se google program. Verstaan nie hoekom wou dit nie "install" nie.
Anton, ons kyk uit vir 'n lekker Rock / POP aand?
Dit alright oom Dassie, soos…
Dit alright oom Dassie, soos oom se, net stories darem. ![]()
Dassie, ek druk daai groen…
Dassie, ek druk daai groen knoppie dat hy rooi word, maar niks![]()
Tegnologie
Ai Johann die moderne tegnologie en ou mense is nie maats nie .Ek onthou nog daai ou VCR ek moes altyd my vrou roep om dit te kom stel as ek n program wou opneem .Dankie tog daai goed is iets van die verlede nou sukkel ek met n simpel selfoon .So my foon is vir bel en oproepe ontvang al daai ander fancy goed is bo my vuurmaak plek ![]()





Jou lekke ding
Sandra mag maar sing lekke song van haar