Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -5 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -16 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -16 hours ago

Older cars... 1975 - 1985 which was the best....

Jozie
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Ek wil nou soo vraagie vra.

Destyds, so hier 1975 to so by 1985 was daar n hele klomp karre was gebruik om karavaan te sleep.

Daar was natuurlik braaivleis sonskyn rugby en Chevrolet.... Daai met die 4.2 straight 6 Die Constantia / Commando / Elcamino

So hier en daar n Holden of twee

Dan het on Valiant’s gehad... die VIP / Regal en die Barracuda

Dan het ons die wat daai waarvoor daai Vrystaat sous tannies, met die 50mm perel nek-bande  enni fake Cullinin diamante ommi vinger so lief was.. Die Ford Farlaine / Galaxy /

Vir die alledag’se  ouens natuurlik die Ford Cortina en big 6... OOk die Ranger

Was was daai wel bekende Kombi conversion... ook met die ford V6 was dit nou nie JT conversion’s nie?

Toe ek so lightie was was dit n Humber Super snipe... maar ek dink dit was nie alledags nie

Persoonlik het ek geding die Rambler Hornet (met sy kort agterwereld) was heel best vir sleep... Ek’t so storie hehoor daai motor was so onwerp laat hy die swaar ou Jurgens se neus gewig kon vat...

Onhoue ek nou, as n men shier by Estcourt uitkom... daai laaaaaaaaang opdraan.... staan die karre so agter mekaar, bonnet oop, stoom wolke... Die 16000 Estcourts / Peugeots/ Ford Consul’s en die arme ou 4 cylinder cortinas.....

Ok, will nie verder terug as dit gaan.... kennie daai ou karre nie.....

Met so hier en daar so by-las, watter een van my keuse dink julle was darm man-virri-job

Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 10:35

Daai Ford Galaxi het 'n wa gesleep dat die wa sommer rekmerke gekry het, maar sy agter suspensie was bietjie pap.

Die big six Ford was maar soos altyd 'n top sleep voertuig, en ja Valiant het 'n sterk tweede gekom.

Daai jare was die Ford Essex 3 liter V6 die top verkoper enjin in SA. Vreeswlik baie Tou bakkies, Nissan bakies, Datsun bakkies en dan naturlik die VW kombis het daai Ford enjin in gehad.

Daai Essex motor was 'n absolute wenner gewees!

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 22/05/2018 - 11:43

Daai tyd het ek nog nie gesleep nie, maar daai 4.1 Chev auto was 'n lekker kar.  Die Darsun 260c was net so lekker kar en ja dan daai Essex motor, XR6, Sierra GLS, Safire GLS, Big 6 met 'n 79 cam.  Het wel met daai Essex motor gesleep, het altyd daai bult uit gelag vir die groot BM's en Merc's wat so oop neus gestaan en stoom af blaas.  Daai Ford het net 3de rat gesoek met so 3,000rpm, dan het niks hom gestop nie.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 12:14

Willem daar was [is] min enjins wat by die Essex kon byhou, word tot vandag nog 'ge-rate" as die beste motor ooit gebou. Dit is so jammer dat vakunies die Britse motor bedryf vernietig het, dink net waar sou hulle nou al gewees het?

Net vir interesantheid, die Essex motor het in 1960 die lig gesien, van 2.5 lit, 3 lit en die laastes was 3.1 lit

die Kanadese het ook die Ford Essex motor onder lisensie vervaardig, ook 'n V6  90grade [teenoor die Britse Essex van 60 grade. Die Kanadese het die Amerikaners gevolg met "Big bore" enjins, hulle Essex het begin by 3.8 lit tot by 4.2 lit

Ford Essex het dan ook by hulle fabriek in Dagenham, Essex die Race tuned 3.4 lit Essex met Cosworth conversion en DOHC gebou. Daai motor hou nog steeds die rekord van meeste Coupe races gewen.

Die groot rede hoekom die Essex so uiters gewild was, baie goedkoop om nuut aan te koop, baie eenvoudig om "op te warm" baie goedkoop onderhoud en dan amper onmoontlik om klaar te ry.

Wat enjin betref was dit seker die heel lekerste sleep motor gewees, en in die Cortina het dit soos 'n droom gesleep, cortina het 'n relatiewe kort oorhang oor die agteras gehad en puik suspensie.

Jy kon jou wa teen 120kmp sleep sonder enige vorm van stabiliseerder.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 12:19

Waar wil jy nou 'n mooier enjin kry as 'n 3lit Essex, Cosworth???

Enige leek kan mos sien daai motor sal weghardloop met 'n karavaan, sit hom in die regte bakwerk en jy het die ultimate sleepvoertuig.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 12:27

Warren, ek het persoonlik geen ondervindin van die Rambler Hornet nie.

Hulle was gebou deur America Motor Corporation of AMC, maar ja as ek op die foto moet oordeel behoort hy lekker te sleep, net soos Cortina het hy 'n lekker kort oorhang oor die agteras?

0

van kleins af in my kop vas gepen...Soos die grootmens so gepraat, daai gesprek vanni kort agterwerld, en  dat hy now seepglad sleep.

My persoonlike ondervinding was: -

Beste platkar... 1972 Jaguar XJ6 4.2 with a manual gearbox and electronic overdrive... Daar was boggeraal wat daai kar naaby gekom..... selfs V6 Fords....devil...... Bietjie sag agter maar nog meer as man vir die job... (My van was a Campride solid side Constantia)

Beste 4x4: - gedeel deur my Rocky Diahatsu SE en my Landrover defender V8... Bliksem, daai ding was onsettend sterk..... (My van was a Gypsey 4B)

My TD5 Defender het alright gedoen, maar nixs skrikwekkend, en ek het nog nie iets merkwaardig met my Discovery gesleep......... Ek neem aan dit sal nes die Td5 defender uitwerk.... alright maar......

Don't have any photo's of my Jag......

Picture 1  my 110 V8 Defender (and my tractor)

Picture 2 my Rocky....

Picture of my 90 Defender Td5 (My van was a Jurgens Avon LT)

But let's wait a while and see who else post's in on this thread, but so far, seems Ford V6... Still waiting for a comment on the sonskyn rugby & Chevrolet guys......

 

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 17:22

Warren, ek was nog nooit eintlik 'n GM ondersteuner nie, Chevs en daai goed staan my nie vreeslik aan nie.

Ek kan nie dink dat hulle baie lekker kon sleep nie, GM was nog altyd bekend vir baie sagte suspension en almal wat ek aan kan dink hang maar ver oor die agter as.

As mens dink aan leverage dan wil jy die hak so naby as moontlik aan die agter as kry, baie mider sak op jou kar en obviously baie minder 'wip" as jy ry?

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 17:24

Sorry, wou nog se, daai Rocky was darem ook 'n yster ne, top off road capabilitys, en dan nog mooi ook.

Is ek reg was dit 'n Daihatsu produk, ek dink so maar nie heeltemaal seker nie?

0

Ek sou se dat die beste sleepvoertuig n maatskappy motor is .Maggies daai Avis corallas kon 100kp/h in n 2de rat lag lag kry .En 4x4 wat praat ek als daai Avis karretjie kon ry waar geen Cruiser dit so waag . 

Moet se dat die Discovery tdv6 n karavaan sleep dat hy spoed naar word dit is n baie lekker sleep voertuig , my 110 Defender sleep my Gypsey Rapier ook lekker maar dan moet jy nie haastig wees . Sover ek kan onthou het die Chevrolet 4100 ook lekker gesleep baie low down torque gehad net jammer die gat het gaan sit met n karavaan aan . Daai 2 liter coke en 1 liter brandewyn brigade se keuse was altyd n Cortina big six xle  .laugh

0

Sleep nou daai Elcamino se petrol naald het vinniger gedaal as jou pay cheque laugh

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 22/05/2018 - 19:19

Ek het begin sleep (met my eie karavaan) met die Essex V6 voor aan die Gypsey 4.

Nou moet ek sê my huidige kombinasie is iets uit 'n ander wêreld, daai 4L reguit 6 petrol met Turbo loop soos stroop.

ford

 

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 22/05/2018 - 21:59

My oorlede skoonpa het op 'n stadium met 'n Rambler Hornet gesleep, later het hy vir hom 'n Ford F100 gekoop, wat 'n lekker trok as dit nie, met een lang sitplek was daar genoeg spasie in.

Kyk elke ou het sy voorkeur met voertuie, ek verkies diesel, en 'n ding wat ek nie op skuld nie.

My pa het baie tussen Ford, Dodge en Pontiacs gewissel, hy het op 'n stadium 'n Hudson gehad.

0

Sorry, wou nog se, daai Rocky was darem ook 'n yster ne, top off road capabilitys, en dan nog mooi ook.

Is ek reg was dit 'n Daihatsu produk, ek dink so maar nie heeltemaal seker nie?

Arrie Ja... I'm a Landy supporter..... Probibly because I cut my teeth on the older ones, and still have the mindset that the "pedigree" carries forward.....

In all honesty, the last of the good un's was the 110 V8 from there it spiralled down.. Here and there there where good versions, but you have to know which one to select.

Today I won't give a blooming thank you for a Landrover....

That Rocky.... Diahatsu product, (but Diahatsu is actually a Toyota product) Free-wheel hubs on the front, 4 square tyre position ladder chassies and a motor that has no end.

AND ONLY THREE SWITCHES ON THE DASH.... No traction / hill-up-down control / irritating beep or park assist. Grrrrrrrrrr I'VE GOT BLOODY EYES IN MY HEAD!

No airbags and other bullshit... Just a good old-fashoned car.

In some way's I was a bloody fool to trade my Rocky for the 90....But backwards-looking is always 20 - 20 vision.... Yes, as concernes value I traded up.... But over long term, and the use I put my vehicle to now over back then... I'm not so shure...

Now I'm stuck with a Discovery.... Right vehicle for an old twat like me that no longer does road building and intentionally gets stuck just for the fun of getting un-stuck... But I have problems accepting that I'm not as fit and gung-ho as I once was.... Anyhow, although EVERBODY ells me that a Disco is just as evey bit as capable as a Defender, in my gut... I don't believe... MOSTLY cause it's got an auto box.....

That pic by the way is me going up Naude's nek.... Tandem towing, Also wen't up Joubert's pass Moodenaars nek and on the way back over Lang's nek.....

That all happened because some idiot on the 4x4 forum took me on saying I'm talking crap and I I'm an idiot and you can't tandem tow.....

Ne!...... Whoever he was, he would have saved himself a moerse lot of embarrasment if he had had the "mental wherewith-all"  to read between the lines of the post's I was making, at the time....

0

I'm not really n kenner from way back then, but if memory serves, There where 3 main groups... Valiants / Chevies / Ford, and 99.99 % the V6.. Granadas / big 6 and so on, with a sprinkling of the 2L cortinas thrown in...

I can't think of any other "block" of makes that was prefered....

Oh! to go off on a tangent!

Looking at the photo of my 110 (next to the tractor) See the trailer? That was the trailer that I got with my Series IIIa That I called Elvis Presley.. (Which I've mentioned from time to time)

Powder blue, hardly any light from the headlights a shorty and topless, Elvis had a V6 Essex engine conversion...

Bloody hell.... 106Kw engine into a gearbox designed for 46Kw.... Had a wire round the gearleaver shaft to keep it in gear.... Kept on jumping out of gear at the most in opportune times....

Damn disconcerting to say the least..... Could be downright scary....

Leaf springs all round.... OK at speeds under 80.... Anything more, combined with 3/4 turn play on the steering wheel, which was a gynourmous thin-as-bloudraad-circle and it was anybody's guess in which direction you where headed....

Called it Elvis because it was SHAKE-RATTLE-N-ROLL....All the way to St Lucia & back....

When you got to Lucia, you had to keep your head bobbing up n down for a day or so just so that your eyeballs could focus....

Not the best car I ever had, bet definately.... 100 % Definately............. Absolutely the most fun....

 

0

Johann L ek onthou die ander naam van daai kar stoot die bogger (Studebaker )

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 25/05/2018 - 21:16

Dassie, daai was darem wraggies mooi karre gewees, jy gaan vandag maklik R900 000 plus vir een betaal, en as dit in baie mooi toestand is, nog heelwat meer.

My ma se neef het outydse karre versamel, en sy seun het almal ge-erf, hy het oa so Studebaker Siler Hawk, gewaardeer teen R700 000! 

Hy het ook so 3-wiel "Gogo mobile" die enigste deur, maak voor die karretjie oop, te weird.

0

Johann ja ek onthou daai ou gogga mobile baie goed daar was n persoon wat in ons straat gewoon het wat so lig blou 1 gehad het .Ons kinders was altyd verstom om te sien as die ou die voorste deel van die kar oopmaak om in te klim lol. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus