6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -6 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Lightweight Land Rover

Waar my wa staan
Submitted by Arie on

Weet enige Land Rover entuisias hier dalk van 'n oorspronklike Lightweight Landy in SA, ek weet hulle is vrek skaars hier?

Die foto is van 'n 1974 model wat in 'n spotless kondisie is.

Alle Land rovers behalwe die Disco en daai klein moffie Landy is vrek mooi, maar ek glo nie daar is 'n mooier 4x4 as die Lightweight nie?

lightweight

die outjie is spesiaal gebou om met 'n valskerm uit 'n vliegtuig neergelaat word. Dit moes nie 'n sekere gewig oorskrei, en dit het ook beperkte mates gehad om in die ou Vicounts te pas.

Waar my wa staan

Arie

Thu, 28/06/2018 - 15:56

Wonner ek nou so by my se selwers.......

Ou oom Warren span mos sy kamp vol trip flares, landmyne, lazer beams, soekligte, wag honde, en dan het hy nog vir Chubb ook wat patroleer om sy een man tent?

Nou hoop ek so wragtag nie die ou man het op een van sy se eikke landmyne getrap nie, Scruffie sukkel dalk om die twee rigting radio aan te kry om hulp te vra?

As Dassie oner daai se Landy le, het so sweerlik aan die slaap geraak, dis mos net 'n twee dag jobpie om main bearings te vervang? Twee dae is natuurlik toegelaat vir sy ouderdom, anners is dit net 'n dag job.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus