Toeka se Willys jeep
'n Teken van oud wees, is as mens toeka se dinge helder onthou, en vergeet wat laasweek gebeur het.
- Read more about Toeka se Willys jeep
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 98 views
'n Teken van oud wees, is as mens toeka se dinge helder onthou, en vergeet wat laasweek gebeur het.
Gedagtig aan Chris s se lekker toer deur die Namakwa 4x4, en sy sandry ervaring, begin ek die gesels. Gestel ek wil Nossob toe sleep met my 4x2, waar groot dele sand is;
Na aanleiding van Chris S se lekkerlees verhaal, Moon river boskamp wonder ek oor iets alledaags vir die hardebaard 4x4 manne.
Chris meld dat hy die bakkie en woonwa se bande AFgeblaas het, om skade te voorkom.
More almal. Weet julle miskien van iemand in Kaap noordelike voorstede wat n opvou A Frame kan installeer op Jimny en bedraad.
Na aanleiding van die vering wat genoem word onder 'n ander inset, is ek nou lekker deurmekaar.
Waarom sit mense die ekstra vering in, sekerlik omdat 'n goed toegeruste 4x4 met kappie en derglike goete, te swaar raak vir die "stock standard" suspensie van die voertuig.
Goeie middag almal,
So, na 12 jaar se geen kamp (want ons woon nie meer in die stad nie en kamp op my plaashuis se voorstoep), het Manlief vir ons 'n 4x4 gekoop en het ons net gister na die Conqueror Commander gaan kyk om te koop.
Ek het op die ou afgekom en na die 2de video het ek nou besluit om dit te plaas sou daar iemand is wat kan baat.
....geld.
Na aankleiding van Chris en sy vering verbetering, wonder ek;
Goeie more almal, ek is nuut by die blad en sal graag by julle wil hoor waar die beste is om n daktent te installeer windweerstand gewys. Sit mens dit agter op n canopy met die petrol kanne ens voor op die kajuit of andersom?
Môre vriende
Na aan leiding van 'n insident wat onder " Positief en negatief" genoem is, sal ek insette waardeer oor die volgende;
1] hoe werk versekering as mens 'n 4x4 aanskaf. Is die versekering duurder as op die 4x2 gelyke?
Goeie dag, ek is 'n nuwe intekenaar en het raad nodig. ek het 'n nuwe Hilux gekoop en mooi gemaak, en onder andere 'n leveling kit voor ingesit. ek sleep 'n 2006 Gypsey Romany en ek hoor dat die "lift" voor my hantering kan beinvloed met die woonwa as die neus te hoog lig voor.