6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Braai Lux Oktober 2026 saam gesels Geert -10 hours ago
Kappie e Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -13 hours ago
Wen 'n Hilux Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
Gesiggies Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -15 hours ago
Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -15 hours ago

Baster Voetpad Pas - deur Harry Du Randt

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

"Ek en Segekok het laas jaar April 2016 so paar bergpasse gaan aanpak in die Oos-Kaap."

LEES VERDER HIER: BASTER VOETPAD PAS

vp

VOORTREKKER: Ai Ai lyk darem lekker en mooi.  Seker mal geskud gewees daarna?

Voortrekker het geskryf:

Ai Ai lyk darem lekker en mooi.  Seker mal geskud gewees daarna?

Elke aand was ons moeg gery.
Ons het so 12 passe gery in 6 dae
Elke aand het ek en Segekok so paar "kapteine" gedrink vir krag en vroeg gaan slaap en weer vroeg op die volgende oggend.
Dan het die vrouens weer "snaks" gepak vir die pad

Ons het so bietjie sneeu gekry op Naudes nek pas (het hom twee keer gery op ons toer)

 

vo vp vp

 

SEGEKOK:  Dit was baie lekker.  Sal nie baie sukkel kos om dit weer te gaan doen nie.

Dankie Harry vir die plaas van die fotos.

DUSTY: Harry,

Dit is nou mooi wereld daai. Glo dat jy dit geniet het

CHRIS BOUCHER:   Dankie vir die foto's, want dit is sekerlik die naaste wat ek daaraan sal kom. Eerstens het ek teruggeskakel na 4 x 2, want die 4 x 4 is in die bykans 3 jaar wat ek dit gehad het nooit gebruik nie. En tweedens is die rede vir die "nie" gebruik van die 4 x 4, die feit dat my ander helfte glad nie vir daardie tipe paaie te vinde is nie.

Maar dit blyk mooi wêreld te wees volgens die foto's. Jy kan maar nog plaas Harry. Ek sal maar op die "laptop" saamtoer.

WILLEWILLEMIEN: Ai, maar dis mooi. Thanks Harry.

DASSIE:

Chris Boucher het geskryf:

Dankie vir die foto's, want dit is sekerlik die naaste wat ek daaraan sal kom. Eerstens het ek teruggeskakel na 4 x 2, want die 4 x 4 is in die bykans 3 jaar wat ek dit gehad het nooit gebruik nie. En tweedens is die rede vir die "nie" gebruik van die 4 x 4, die feit dat my ander helfte glad nie vir daardie tipe paaie te vinde is nie.

Maar dit blyk mooi wêreld te wees volgens die foto's. Jy kan maar nog plaas Harry. Ek sal maar op die "laptop" saamtoer.

Chris ek sit met dieselfde probleem my wederhelfte is glad nie tevinde vir sulke paaie nie .Gaan ry eendag hier by ons Killarny 4x4 sommer n mak route vrou se stop die bus en sy klim uit .En nou vra ek .Nee sy sy as jy jouself wil verongeluk doen jy dit sonder my.

DASSIE: Harry dit is pragtige foto's en die natuur asemrowend .Doen so voort jong man.

 

Secunda

Sleep nou

Tue, 19/09/2017 - 07:40

Dit lyk na n plek waar jy kan sit n lekke rooi wyn kan drink kop skoon kry en natuur geniet

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus