Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -25 minutes ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -56 minutes ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -1 hour ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago

Manyane

Brits
Profile picture for user wessels
Submitted by wessels on
Forums

Wie het onlangs by Manyane gekamp en sal julle dit aanbeveel?

google kaart
Brits

Wessel Strydom

Tue, 25/06/2024 - 12:43

....sal ek nie aanbeveel nie. Dit is baie warm, soos Brits en dan kan jy vreeslike donderstorms , met hael, ook kry gedurende November tot middel Maart.

Vriende het dit probeer en na 5 dae terug huistoe gekom. Die donderweer was net te erg.

Wel, elke ou moet maar besluit, julle weet ek kampeer nie naby my huis in genoemde periode nie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus