Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

WEN RTGear Delux 150 kampstoele!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums
RTGear

 

Staan 'n kans om 2 x Delux 150 kampstoele te waarde van R1000 elk te wen!    

Ja jy het reg gelees, Een wenner 2 Stoele!

Hoe om in te skryf?

Gaan loer op die RTGear  Delux 150 artikel (KLIEK HIER) en raai hoeveel weeg die Louw gesin (Anton, Lolla en 2 seuntjies) gesamentlik op hulle 150Delux  Kampstoel!

Kompetisie eindig 30 September 2018

2 x RTGear  Grid Stands troos pryse is ook te wen! RTGear

 

Jy kan jou Antwoord / kompetsie inskrywing op hierdie draad lewer.

(LET WEL:   Pos / aflewering kostes van die pryse buite Gauteng is nie ingesluit nie)

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 01/10/2018 - 05:19

Voortrekker en Lolla en die 2 kabouters het gesamentlik 183kg geweeg die dag toe die foto geneem is.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 01/10/2018 - 05:55

Is gou besig om die die wenners te bereken.    Ongelukkig of gelukkig kan ek net elke lid se eerste raaiskoot in ag neem.     Laat ek gou die somme maak ...

hmmmm 183 kg .... 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus