Forums
Hi daar almal.
Ek beplan `n “Om die Kampvuur” saamtrek op 9 tot 11 November 2018 by Bosfontein Woonwapark in Bela Bela.
Deon en Martie het ingestem om ons spesiale tarief van R720.00 per staanplek te gee as ons meer as 10 waens is.
Ek het ook James en Andre gekry om vir ons `n kampvuurkonsert te doen, regstreeks tydens die uitsending van “Om Die kampvuur” 10 Nov 2018 (Kyk gerus na hulle webblad http://www.jamesenandre…; )
Mense, julle moet dit…
Mense, julle moet dit ernstig geniet.
Noddy, sal jy sommer vir julle daar, en die hele kampforum.co.za weer ons gunsteling, "Hardekole" vannaand speel?
Dankie almal wat ingeskakel…
Dankie almal wat ingeskakel het.
Heruitsending woensdag oggend 8uur





Ja die vet ding, juis hoekom…
Ja die vet ding, juis hoekom ek rump en nie fillet gekoop het nie.
Fillet is net lekker [vir my] as dit met baie murg gestop is!