Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -3 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -4 hours ago
Hael November 2026 Geert -4 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -9 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -9 hours ago

nuwe lid

sasolburg
Profile picture for user andrevt
Submitted by andrevt on
Forums

more almal ek is nuut op die forum

ons is van Sasolburg af en sleep n Exape die wereld vollekker geploeg deur die balack cotton soil in Angola

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 03/08/2018 - 10:28

Baie welkom, Andre.  Dankie dat jy jouself kom voorstel het.  Ons sien uit daarna om nog baie van jou te hoor.   En nog sulke interessante foto's te sien.yes

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 03/08/2018 - 15:19

Andre, baie welkom.

Voorie, ek sou aanbeveel Willem moet liewer 'n Ford koop, dan kan hy sommer langs die pad al die Toys en Padvindertjies ook uitsleep?

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 03/08/2018 - 21:30

Arie, hy sal soek om 'n Padvindertjie te kry wat iewers vassit, nie noodwendig omdat hulle nooit breek nie, maar omdat hulle so skaars is !  Kan nie dieselfde sê van Toyotas nie, hulle loop jy om elke draai raak.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus